Laerskool Bloemfontein

Laerskool Bloemfontein Besoek http://lsbfn.com vir meer inligting.

Die Laerskool Bloemfontein is 'n Afrikaansmediumskool wat met uitnemendheid daarna streef om aan die primêre vlak onderwysbehoefte van die gemeenskap te voldoen.

24/09/2026
Na 9 jaar by ons skool is dit tyd om afskeid te neem van ’n besondere meneer en kollega. Mnr het oor die jare ’n waardev...
23/09/2026

Na 9 jaar by ons skool is dit tyd om afskeid te neem van ’n besondere meneer en kollega. Mnr het oor die jare ’n waardevolle bydrae gelewer en ’n besondere plek in die harte van personeel en leerders gekry.

Ons is dankbaar vir al die jare se harde werk, toewyding, ondersteuning en die mooi herinneringe wat meneer hier agterlaat. Alhoewel ons hartseer is om meneer te sien gaan, is ons ook opgewonde oor die nuwe hoofstuk wat voorlê.

Mag meneer se volgende skool vir meneer nuwe geleenthede, groei, geluk en baie sukses bring. Ons wens meneer net die beste toe en hoop dat meneer met dieselfde passie en entoesiasme ’n verskil sal maak waar meneer ook al gaan.

Baie voorspoed met meneer se nuwe avontuur! Ons sal meneer beslis mis.🌟

🌈🎨 BLOEMIES COLOUR RUN! 🎨🌈Wat ’n kleurvolle dag vol pret, lag en vrolikheid! 😍💥Ons Bloemies het gehardloop, gelag, gespe...
17/09/2026

🌈🎨 BLOEMIES COLOUR RUN! 🎨🌈

Wat ’n kleurvolle dag vol pret, lag en vrolikheid! 😍💥

Ons Bloemies het gehardloop, gelag, gespeel en natuurlik lekker kleurvol geword! 🌈🏃‍♀️🏃‍♂️

❤️💛💚💙
The Colour Run was SO MUCH FUN!
💙💚💛❤️

Dankie aan elke Bloemie wat hierdie dag so spesiaal gemaak het! 🥳🌈
Saam maak ons herinneringe! 💕

💡🚀 Entrepreneursdag 2026! 🚀💡Wat ’n ongelooflike Entrepreneursdag! 🎉Ons jong entrepreneurs het vrydag gewys wat moontlik ...
14/09/2026

💡🚀 Entrepreneursdag 2026! 🚀💡

Wat ’n ongelooflike Entrepreneursdag! 🎉

Ons jong entrepreneurs het vrydag gewys wat moontlik is wanneer kreatiwiteit, harde werk en groot drome bymekaar kom. 👏✨

Van unieke produkte tot slim verkoopsidees – elkeen het met soveel entoesiasme en selfvertroue deelgeneem. 🛍️💰

Ons is baie trots op elke jong entrepreneur wat sy/haar idee in aksie gesit het! 🌟

Droom groot. Werk hard. Glo in jouself. Die toekoms behoort aan julle! 💙💛

Address

Lormarinsstr
Bloemfontein
9301

Telephone

+27514331913

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Bloemfontein:

Shortcuts

Share