Welkom alle Oud Wittebergers! Maak seker ons weet van jou! E-pos vir ons jou; Naam+Van Jaargroep Sel nr na [email protected] of stuur 'n FB boodskap
Daycare after-school Care School Dagsorg vir babas vanaf die ouderdom van 3 maande Naskool vir kinders tot en met graad 4 Hulp met huiswerk Veilige vervoer vanaf die skool en veilige vervoer vir jou kind na sy/ haar naskool se aktiwiteite