Closed
Jolly Tots Daycare
Love, attention, Christian values & a safe environment will bring out the best in every child. See your little one grow and be there every step of the way.
23/04/2024
Die kleingoed speel lekker !
Hier is opening vir 2 kinders ( 2mnde tot 3 jaar) van Mei 2024 af.
28/11/2021
Dit gaan goed hier by ons.
28/05/2021
Elke groep kinders is spesiaal.Geen plekke beskikbaar op die oomblik .
19/01/2020
Die jaar is weer aan die gang en dit gaan vrolik hier
31/10/2019
Opvoedkundige aktiwiteit ...kleinspierontwikkeling...papier skeur groot pret.
27/09/2019
31/07/2019
Dit gaan jolig hier vanoggend!
26/07/2019
Ons het weer 'n plekkie oop vir twee baba's of peuters...Simoné verhuis Somerset-Wes toe ons gaan haar mis.
07/07/2019
Dit gaan goed hier by ons.Wintersiektes kom en gaan.Baba's word so vinnig groot.Hulle speel tog te lekker.
14/01/2019
Nuwe jaar , nuwe babas en bekendes ...ons is weer aan die gang!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Jerina Street
EMalahleni
1035