Marico Bosveld Akademie

Marico Bosveld Akademie Welkom by Marico Bosveld Akademie. Hier sal jy en jou kind deel word van 'n unieke en dinamiese omgewing waarin ons saam sal streef, groei en oorwin!

๐Œ๐š๐ซ๐ข๐œ๐จ ๐๐จ๐ฌ๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ค๐š๐๐ž๐ฆ๐ข๐ž ๐ข๐ฌ ๐จ๐ฉ ๐ฌ๐จ๐ž๐ค ๐ง๐š โ€™๐ง ๐๐ข๐ง๐š๐ฆ๐ข๐ž๐ฌ๐ž, ๐ฏ๐จ๐ฅ๐ญ๐ฒ๐๐ฌ๐ž ๐ˆ๐ง๐ญ๐ž๐ซ๐ฆ๐ž๐๐ข๐žฬ‚๐ซ๐ž ๐…๐š๐ฌ๐ž-๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฐ๐ฒ๐ฌ๐ž๐ซ(๐ž๐ฌ) ๐ฏ๐ข๐ซ ๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐Ÿ’ - ๐Ÿ• ๐จ๐ฆ โ€™๐ง ๐ฌ๐ญ๐ข...
26/08/2026

๐Œ๐š๐ซ๐ข๐œ๐จ ๐๐จ๐ฌ๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ค๐š๐๐ž๐ฆ๐ข๐ž ๐ข๐ฌ ๐จ๐ฉ ๐ฌ๐จ๐ž๐ค ๐ง๐š โ€™๐ง ๐๐ข๐ง๐š๐ฆ๐ข๐ž๐ฌ๐ž, ๐ฏ๐จ๐ฅ๐ญ๐ฒ๐๐ฌ๐ž ๐ˆ๐ง๐ญ๐ž๐ซ๐ฆ๐ž๐๐ข๐žฬ‚๐ซ๐ž ๐…๐š๐ฌ๐ž-๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฐ๐ฒ๐ฌ๐ž๐ซ(๐ž๐ฌ) ๐ฏ๐ข๐ซ ๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐Ÿ’ - ๐Ÿ• ๐จ๐ฆ โ€™๐ง ๐ฌ๐ญ๐ข๐ฆ๐ฎ๐ฅ๐ž๐ซ๐ž๐ง๐๐ž ๐ž๐ง ๐ฉ๐จ๐ฌ๐ข๐ญ๐ข๐ž๐ฐ๐ž ๐ฅ๐ž๐ž๐ซ๐จ๐ฆ๐ ๐ž๐ฐ๐ข๐ง๐  ๐ญ๐ž ๐ฌ๐ค๐ž๐ฉ ๐ฐ๐š๐š๐ซ๐ข๐ง ๐ž๐ฅ๐ค๐ž ๐ฅ๐ž๐ž๐ซ๐๐ž๐ซ ๐จ๐ฉ๐ญ๐ข๐ฆ๐š๐š๐ฅ ๐ค๐š๐ง ๐จ๐ง๐ญ๐ฐ๐ข๐ค๐ค๐ž๐ฅ ๐ŸŽ“๐Ÿ“š

Stuur u volledige CV na ๐Ÿ“ง [email protected]
om aansoek te doen. ๐€๐š๐ง๐ฌ๐จ๐ž๐ค๐ž ๐ฌ๐ฅ๐ฎ๐ข๐ญ ๐Ÿ‘๐ŸŽ ๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”.

๐ผ๐‘›๐‘‘๐‘–๐‘’๐‘› ๐‘ข ๐‘๐‘–๐‘›๐‘›๐‘’ ๐‘ก๐‘ค๐‘’๐‘’ ๐‘ค๐‘’๐‘˜๐‘’ ๐‘›๐‘Ž ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ ๐‘™๐‘ข๐‘–๐‘ก๐‘–๐‘›๐‘”๐‘ ๐‘‘๐‘Ž๐‘ก๐‘ข๐‘š ๐‘›๐‘œ๐‘” ๐‘”๐‘’๐‘’๐‘› ๐‘ก๐‘’๐‘Ÿ๐‘ข๐‘”๐‘ฃ๐‘œ๐‘’๐‘Ÿ ๐‘œ๐‘›๐‘ก๐‘ฃ๐‘Ž๐‘›๐‘” โ„Ž๐‘’๐‘ก ๐‘›๐‘–๐‘’, ๐‘˜๐‘Ž๐‘› ๐‘ข ๐‘ข ๐‘Ž๐‘Ž๐‘›๐‘ ๐‘œ๐‘’๐‘˜ ๐‘Ž๐‘  ๐‘œ๐‘›๐‘ ๐‘ข๐‘˜๐‘ ๐‘’๐‘ ๐‘ฃ๐‘œ๐‘™ ๐‘๐‘’๐‘ ๐‘˜๐‘œ๐‘ข.

๐€๐š๐ง๐ฏ๐š๐ง๐ ๐ฌ๐๐š๐ญ๐ฎ๐ฆ: ๐Ÿ ๐‰๐š๐ง๐ฎ๐š๐ซ๐ข๐ž ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ•.

๐‡๐„๐‹๐ ๐Ž๐๐’ ๐Ž๐Œ ๐Ž๐๐’ ๐‘๐ˆ๐๐†๐๐€๐‹๐๐€๐€๐ ๐“๐„ ๐Ž๐๐“๐–๐ˆ๐Š๐Š๐„๐‹ ๐ŸMarico Bosveld Akademie stel 1 000 blokkies teen R100 elk beskikbaar om fondse...
25/08/2026

๐‡๐„๐‹๐ ๐Ž๐๐’ ๐Ž๐Œ ๐Ž๐๐’ ๐‘๐ˆ๐๐†๐๐€๐‹๐๐€๐€๐ ๐“๐„ ๐Ž๐๐“๐–๐ˆ๐Š๐Š๐„๐‹ ๐Ÿ

Marico Bosveld Akademie stel 1 000 blokkies teen R100 elk beskikbaar om fondse vir die ontwikkeling en verbetering van ons ringbalbaan in te samel.

U kan soveel blokkies koop as wat u wil. Sodra al 1 000 blokkies verkoop is, sal drie nommers getrek word. Die drie gelukkige wenners sal elkeen โ€™n verrassingsprys ontvang.

Kontak Laniece asseblief by +27 68 817 0650 indien u blokkies wil koop of meer besonderhede verlang.

Elke blokkie maak โ€™n verskil. Saam bou ons aan beter sportgeriewe vir ons leerders en gemeenskap! ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

๐’๐ฅ๐ฎ๐ข๐ญ ๐Ÿ“ ๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ ๐›๐ฒ ๐จ๐ง๐ฌ ๐š๐š๐ง ๐ž๐ง ๐จ๐ง๐ญ๐๐ž๐ค ๐ฌ๐ž๐ฅ๐Ÿ ๐ฐ๐š๐ญ ๐Œ๐š๐ซ๐ข๐œ๐จ ๐๐จ๐ฌ๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ค๐š๐๐ž๐ฆ๐ข๐ž ๐›๐ž๐ฌ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฌ ๐ฆ๐š๐š๐ค!Ons nooi alle Graad 7-leerders en...
18/08/2026

๐’๐ฅ๐ฎ๐ข๐ญ ๐Ÿ“ ๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ ๐›๐ฒ ๐จ๐ง๐ฌ ๐š๐š๐ง ๐ž๐ง ๐จ๐ง๐ญ๐๐ž๐ค ๐ฌ๐ž๐ฅ๐Ÿ ๐ฐ๐š๐ญ ๐Œ๐š๐ซ๐ข๐œ๐จ ๐๐จ๐ฌ๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ค๐š๐๐ž๐ฆ๐ข๐ž ๐›๐ž๐ฌ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฌ ๐ฆ๐š๐š๐ค!

Ons nooi alle Graad 7-leerders en hul ouers hartlik uit na ons Graad 8-opedag waar julle ons hoรซrskooltuiste kan beleef en eerstehands kan sien hoe ons leerders vir die toekoms toerus. ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

RSVP hier ๐Ÿ‘‡๐Ÿผ
https://form.jotform.com/262252459082559

โ€œ๐–๐ข๐ž ๐ง๐ข๐ž ๐ฐ๐š๐š๐  ๐ง๐ข๐ž, ๐ฐ๐ž๐ง ๐ง๐ข๐ž.โ€Hier glo ons dat opvoeding kinders nie net met kennis moet toerus nie, maar ook met die moed...
15/08/2026

โ€œ๐–๐ข๐ž ๐ง๐ข๐ž ๐ฐ๐š๐š๐  ๐ง๐ข๐ž, ๐ฐ๐ž๐ง ๐ง๐ข๐ž.โ€

Hier glo ons dat opvoeding kinders nie net met kennis moet toerus nie, maar ook met die moed om daardie kennis te gebruik. Om selfstandig te d**k. Om verantwoordelikheid te aanvaar. Om op te staan vir wat reg is en om geleenthede met albei hande aan te gryp. ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

 Kinders ontwikkel belangrike vaardighede deur te speel, te ontdek, vrae te vra en nuwe dinge te probeer. Die regte leer...
14/08/2026



Kinders ontwikkel belangrike vaardighede deur te speel, te ontdek, vrae te vra en nuwe dinge te probeer. Die regte leerervarings help hulle om hierdie vaardighede op โ€™n natuurlike manier te ontwikkel en met selfvertroue toe te pas.๐Ÿ’ก

Lees hier hoe kinders 21ste eeuse vaardighede aanleer: ๐Ÿ”— https://shorturl.at/XIbLT

Vind meer van die AON se volledige en aflaaibare hulpmiddels op hul webblad: https://aonetwerk.co.za/feite-en-wenke/

 Sosiale en emosionele welstand speel โ€™n belangrike rol in hoe kinders leer, groei en verhoudings bou. Wanneer kinders e...
07/08/2026



Sosiale en emosionele welstand speel โ€™n belangrike rol in hoe kinders leer, groei en verhoudings bou. Wanneer kinders emosioneel veilig voel, is hulle beter toegerus om uitdagings te hanteer en hul volle potensiaal te bereik.

Lees hier hoe jy jou kind se sosiale en emosionele welstand kan ondersteun: ๐Ÿ”— https://shorturl.at/wNnD6

Vind meer van die AON se volledige en aflaaibare hulpmiddels op hul webblad: https://aonetwerk.co.za/feite-en-wenke/

06/08/2026

Hier glo ons dat speel โ€™n belangrike deel van elke kind se leerreis vorm...

Dit is waar nuuskierigheid geprikkel word, selfvertroue groei en belangrike vaardighede op โ€™n natuurlike manier ontwikkel. Daarom skep ons doelbewus โ€™n omgewing waarin ons leerders die ruimte het om te ontdek, te ontwikkel en sommer net kind te wees.๐Ÿ’™๐Ÿ’›

 Inligtingstukke en opleiding gee ouers en opvoeders die kennis en selfvertroue om kinders doelgerig te ondersteun. Hoe ...
31/07/2026



Inligtingstukke en opleiding gee ouers en opvoeders die kennis en selfvertroue om kinders doelgerig te ondersteun. Hoe meer ons leer, hoe beter kan ons hulle help om hul volle potensiaal te bereik. ๐Ÿ“–

Lees hier waarom dit so waardevol is om aan te hou leer: ๐Ÿ”— https://shorturl.at/4Iugp

Vind meer van die AON se volledige en aflaaibare hulpmiddels op hul webblad: https://aonetwerk.co.za/feite-en-wenke/

๐ƒ๐ข๐ž ๐‘๐จ๐จ๐ฌ ๐ž๐ง ๐Š๐š๐ง๐ญ ๐“๐ž๐ž ๐ข๐ฌ ๐จ๐ฆ ๐๐ข๐ž ๐๐ซ๐š๐š๐ข!๐ŸŒนKom kuier volgende Saterdag saam vir โ€™n besondere oggend van styl, goeie geselskap...
30/07/2026

๐ƒ๐ข๐ž ๐‘๐จ๐จ๐ฌ ๐ž๐ง ๐Š๐š๐ง๐ญ ๐“๐ž๐ž ๐ข๐ฌ ๐จ๐ฆ ๐๐ข๐ž ๐๐ซ๐š๐š๐ข!๐ŸŒน

Kom kuier volgende Saterdag saam vir โ€™n besondere oggend van styl, goeie geselskap en talent. Die modeparade is oop vir babas tot Graad 3, met gratis inskrywings en pryse wat gewen kan word. Skryf gerus by Juffrou Altonรฉ in.

๐’๐š๐ญ๐ž๐ซ๐๐š๐ , ๐Ÿ– ๐€๐ฎ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”
๐Ÿ๐ŸŽ:๐ŸŽ๐ŸŽ
๐Œ๐š๐ซ๐ข๐œ๐จ ๐๐จ๐ฌ๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ค๐š๐๐ž๐ฆ๐ข๐ž
๐‘๐Ÿ“๐ŸŽ ๐ฉ๐ž๐ซ ๐ฉ๐ž๐ซ๐ฌ๐จ๐จ๐ง

27/07/2026

Het jy al jou Vlerkfeeskaartjies? Die fees is om die draai en ons kan nie wag om jou daar te sien nie!

www.vlerkfees.co.za

Address

Hoek Van Zee, Smook En Rust Straat
Zeerust
2865

Telephone

+27632056259

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marico Bosveld Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Marico Bosveld Akademie:

Shortcuts

Share