Hoërskool Zastron

Hoërskool Zastron Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hoërskool Zastron, School, Bergstraat 1, Zastron.

Gaan volg asseblief ons nuwe blad. Op hierdie blad sal daar nie meer geplaas word nie.
13/12/2023

Gaan volg asseblief ons nuwe blad. Op hierdie blad sal daar nie meer geplaas word nie.

Amper ‘n Zassie…
02/12/2023

Amper ‘n Zassie…

28/11/2023
💦Waterkaskenades 💦 by Zassie kleuters    ’nfees
27/11/2023

💦Waterkaskenades 💦 by Zassie kleuters ’nfees

Baie geluk Juf. Anell. Seën en voorspoed vir die nuwe lewensjaar!
27/11/2023

Baie geluk Juf. Anell. Seën en voorspoed vir die nuwe lewensjaar!

🏐 🏐 🏐 Zassie netbal 🏐 🏐 🏐
23/11/2023

🏐 🏐 🏐 Zassie netbal 🏐 🏐 🏐

Sterkte met die laaste eksamen van die jaar Zassies! Werk hard en doen elke dag net jou beste. Onthou “Dade nie woorde” ...
14/11/2023

Sterkte met die laaste eksamen van die jaar Zassies! Werk hard en doen elke dag net jou beste. Onthou “Dade nie woorde”

Riani Janse van Rensburg en Ché Grobler het die naweek aan Rouxville se tentpegging kompetisie deelgeneem. Altwee is as ...
14/11/2023

Riani Janse van Rensburg en Ché Grobler het die naweek aan Rouxville se tentpegging kompetisie deelgeneem.
Altwee is as wenners in hulle onderskeie afdelings aangewys.
Riani het ‘n tweede plek in die enkel laans behaal.

Jané Venter en haar perd Baruch Jamesh het Saterdag 11 September, aan die Waterlea uithourit deelgeneem in Hofmeyr. Jané...
13/11/2023

Jané Venter en haar perd Baruch Jamesh het Saterdag 11 September, aan die Waterlea uithourit deelgeneem in Hofmeyr. Jané ry 80km en behaal ń plek as 2de Junior ruiter. Sy voltooi die rit in 4 ure 59 minute en 38 sekondes.

Zassies groet Juf. Marizaan
09/11/2023

Zassies groet Juf. Marizaan

Spesiale toekennings
07/11/2023

Spesiale toekennings

Address

Bergstraat 1
Zastron
9950

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Zastron posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category