Besige Handjies Dagsorg

Besige Handjies Dagsorg Sentraal geleë naby Worcester Hospitaal & Medi Kliniek. Huislike atmosfeer, verantwoordelike, liefdevolle personeel.

Elke kind is geregtig op liefde, aandag, respek en die beste moontlike versorging. Ons sien om na u kind se individuele behoeftes met liefde en geduld in 'n liefdevolle,veilige, huislike atmosfeer. Ons het begrip vir elke situasie en verstaan dat elke kind se behoeftes verskil, elkeen is spesiaal op sy eie manier en sonder twyfel sy/haar ouers se grootste prioriteit, geskenk en verantwoordelikheid. Ons strewe is om u kind 'n goeie fondasie vir die toekoms te bied, deur speel-speel te leer en pret te hê. Ons doel is om u kleinding te stimuleer op alle vlakke van ontwikkeling tot 'n gelukkige optimale, selfversekerde, goed gemanierde, respekterende kleuter. Ons belofte aan u is om te alle tye na die beste van ons vermoë geduldig en liefdevol na u kind om te sien asof hy/sy ons eie is.

Lekker koek en pizza geëet...
18/05/2017

Lekker koek en pizza geëet...

Floors het verjaar en almal het die springkasteel baie geniet...
18/05/2017

Floors het verjaar en almal het die springkasteel baie geniet...

Die maaitjies maak blomme vir mamma vir Moedersdag...baie dankie vir alles wat mamma vir ons doen, lief mamma!
18/05/2017

Die maaitjies maak blomme vir mamma vir Moedersdag...baie dankie vir alles wat mamma vir ons doen, lief mamma!

Ontbyt-tyd...en dan begin ons dag...
18/05/2017

Ontbyt-tyd...en dan begin ons dag...

Die maaitjies konsentreer hard om hulle prentjies in te kleur...
18/05/2017

Die maaitjies konsentreer hard om hulle prentjies in te kleur...

Mooiste gesiggies...
18/05/2017

Mooiste gesiggies...

Paasfees 2017**Ons het maskers gemaak, eiers gesoek in die tuin en lekker soetgoed gekry om huis toe te neem...
14/04/2017

Paasfees 2017**Ons het maskers gemaak, eiers gesoek in die tuin en lekker soetgoed gekry om huis toe te neem...

Ons leer bietjie van daaglikse takies, soos tandeborsel, eet tyd, slaaptyd ens....
14/04/2017

Ons leer bietjie van daaglikse takies, soos tandeborsel, eet tyd, slaaptyd ens....

Almal hou van klei speeltyd...
14/04/2017

Almal hou van klei speeltyd...

Ons plak ons skilpaaie se dop mooi...
14/04/2017

Ons plak ons skilpaaie se dop mooi...

Foto tyd...
14/04/2017

Foto tyd...

Ons is hasies...
14/04/2017

Ons is hasies...

Address

H/V PELL & SHEARDSTRAAT 117
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Besige Handjies Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category