Stoute kabouters dagsorgsentrum

Stoute kabouters dagsorgsentrum Dagsorgsentrum vir 3 maande tot 5 jaar oue kinders. Die kinders word in 'n liefdevolle, huislike omgewing versorg en gestimuleer.

30/08/2023

Ek herinner net dat Stoute kabouters dagsorgsentrum Vrydag open die 1ste September 2023 onder die naam Liefie Lyfie Dagsorg.
Almal is welkom om in te kom loer.

29/08/2023

Liefie Lyfie Dagsorg open 1 September 2023 moenie die opedag mis nie kom kyk na ons splinternuwe skooltjie en waar al die maatjies baie liefde ontvang.

Hallo almal ek nooi julle uit na opening van Liefie Lyfie Dagsorg op 1 September 2023 voorheen was ons Stoute kabouters ...
22/08/2023

Hallo almal ek nooi julle uit na opening van Liefie Lyfie Dagsorg op 1 September 2023 voorheen was ons Stoute kabouters dagsorgsentrum almal is welkom om in te loer by die splinternuwe Liefie Lyfie Dagsorg.

Hallo Almal ek wil net aankondig dat ek weer oopmaak maar die keer onder Liefie Lyfie Dagsorg.Julle kan gerus Liefie Lyf...
01/08/2023

Hallo Almal ek wil net aankondig dat ek weer oopmaak maar die keer onder Liefie Lyfie Dagsorg.
Julle kan gerus Liefie Lyfie se FB blad ook dophou.
Groete Gerda

11/02/2023

Met groot hartseer kondig ek die volgende aan Stoute kabouters dagsorgsentrum maak sy deure 28 Februarie 2023 permanent toe.
Baie dankie aan elke mamma wat hulle kosbaarste besitting in ons sorg gelaat het.Die afgelope 10 jaar was regtig besonders baie vriendskappe gevorm en ek kan elke dag sien hoe my maats groter en groter word.
Die 20 jaar wat ek nou altesaam 2 skooltjies gehad was die beste tyd.
Soveel heringeringe en ek sal elke maatjie koester in my hart.
Dit was een van my moeilikste besluite maar ek weet Jesus is by my en sal die pad vir my vorentoe lei.
Ek weet ek sal die geleentheid kry om.weer met maats te werk by n skooltjie.

Baie dankie vir 10 goue jare van ondersteuning.

Lekker speel
11/02/2023

Lekker speel

Skool is lekker
11/02/2023

Skool is lekker

Stoute Kabouters Dagsorgsentrum het nog plekkies beskikbaar vir 2023.
09/01/2023

Stoute Kabouters Dagsorgsentrum het nog plekkies beskikbaar vir 2023.

Welkom terug aan al die maatjies.
09/01/2023

Welkom terug aan al die maatjies.

10/12/2022

Trots op almal

Verdere video's en fotos gaan binnekort geshare word hou die spasie dop.
10/12/2022

Verdere video's en fotos gaan binnekort geshare word hou die spasie dop.

10/12/2022

My trots

Address

Popelierlaan 2
Worcester
6850

Telephone

0847335456

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stoute kabouters dagsorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category