Langerugskool Ons Hartsimbool

Langerugskool Ons Hartsimbool Ons is ‘n spesialisskool vir leerders met spesifieke leerhindernisse en ASD.
(1)

M A T R I E K S 🦁Groot kwartaal vir die matrieks met die NSS-eksamen wat op hande is. Hulle het reeds hierdie week hul e...
07/10/2026

M A T R I E K S 🦁

Groot kwartaal vir die matrieks met die NSS-eksamen wat op hande is. Hulle het reeds hierdie week hul eed vir die groot eksamen afgelê. Hul het ook 'n baie spesiale besoek van Worcester-Noord Primêre Skool se graad 1's gehad om hul sterkte toe te wens met die NSS.

P E R S O N E E L 🦁Die leeus neem swaar afskeid van juffrou Louna van Zyl. Sy het beslis haar merk gemaak met haar rusti...
23/09/2026

P E R S O N E E L 🦁

Die leeus neem swaar afskeid van juffrou Louna van Zyl. Sy het beslis haar merk gemaak met haar rustige geaardheid en sigbare liefde vir die kinders. Ons gaan juffrou baie mis. Mag die nuwe hoofstuk hope seën en voorspoed inhou.

P E R S O N E E L 🦁Die leeus is verheug oor die nuwe babaseuntjie van juffrou Aaliyah Sedan wat gebore is. Baie geluk, S...
23/09/2026

P E R S O N E E L 🦁

Die leeus is verheug oor die nuwe babaseuntjie van juffrou Aaliyah Sedan wat gebore is. Baie geluk, Sedans. Mag hy julle oneindig baie vreugde verskaf!

V A K A N S I E 🦁
23/09/2026

V A K A N S I E 🦁

21/09/2026

T R O L L I E P R O J E K 🦁

En die wenner is ...

P E R S O N E E L 🦁Die leeus stel bekend...Mnr & Mev Van der Merwe!Baie geluk aan mnr Van der Merwe en tannie Janitha wa...
20/09/2026

P E R S O N E E L 🦁

Die leeus stel bekend...

Mnr & Mev Van der Merwe!

Baie geluk aan mnr Van der Merwe en tannie Janitha wat gister in die eg verbind is. Mag daar sommer baie jare vol vreugde op jul wag.

V R Y W I L L I G E R S  B E N O D I G 🦁Indien jy op soek is na 'n saak waar jy 'n beduidende verskil kan maak, het die ...
17/09/2026

V R Y W I L L I G E R S B E N O D I G 🦁

Indien jy op soek is na 'n saak waar jy 'n beduidende verskil kan maak, het die leeus die perfekte geleentheid vir jou ... ⬇️.

P O S I S I E  B E S K I K B A A R 🦁
15/09/2026

P O S I S I E B E S K I K B A A R 🦁

L A N D L O O P 🦁Die leeus is mateloos trots op Ryall Horniman en Mckyle Scheepers wat beide silwermedaljes verower het ...
12/09/2026

L A N D L O O P 🦁

Die leeus is mateloos trots op Ryall Horniman en Mckyle Scheepers wat beide silwermedaljes verower het by die Wes-Kaap Landloopkampioenskappe in Riversdal. Baie geluk, manne!

A K A D E M I E 🦁Wanneer die ASD-afdeling in die ruimte gaan draai, moet hul stertoebroodjies maak om saam te vat.
10/09/2026

A K A D E M I E 🦁

Wanneer die ASD-afdeling in die ruimte gaan draai, moet hul stertoebroodjies maak om saam te vat.

Address

Distillery Road 8
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:45
Tuesday 07:30 - 13:45
Wednesday 07:30 - 13:45
Thursday 07:30 - 13:45
Friday 07:30 - 13:45

Telephone

+27233465300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Langerugskool Ons Hartsimbool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category