Eilandia Primêre Skool

Eilandia Primêre Skool Eilandia Primêr is 'n klein landelike multi-graad skool geleë tussen Worcester en Robertson.

NASIONALE BOEKWEEKOns het hierdie week Nasionale boekweek gevier by Eilandia Primêre Skool. Kyk hoe oulik beeld ons Graa...
11/09/2026

NASIONALE BOEKWEEK

Ons het hierdie week Nasionale boekweek gevier by Eilandia Primêre Skool. Kyk hoe oulik beeld ons Graad R lesers die verskillende stories uit !

Lees maak ons slim.

📚📖📙📘🎒🐛🤓

BESOEKERS Ons was vandag bevoorreg met 'n besoek van Cape Winelands Biosphere Reserve . Ons leerders het ongelooflik bai...
10/09/2026

BESOEKERS

Ons was vandag bevoorreg met 'n besoek van Cape Winelands Biosphere Reserve . Ons leerders het ongelooflik baie geleer oor die natuur en die rol van die natuur in ons daaglikse lewe.

🐛🪲🐞🌳🌲🌿

LENTEDAG Ons het Vrydag lentedag gevier met 'n heerlike stukkie koek ! 🧁💐🏵🌼🌸
08/09/2026

LENTEDAG

Ons het Vrydag lentedag gevier met 'n heerlike stukkie koek !

🧁💐🏵🌼🌸

LENTEDAG PIEKNIEKOnthou om soos jou gunsteling kleur aang te trek om die lente te vier, Vrydag 4 September. 💜♥️💙🧡💛
03/09/2026

LENTEDAG PIEKNIEK

Onthou om soos jou gunsteling kleur aang te trek om die lente te vier, Vrydag 4 September.

💜♥️💙🧡💛

🏐🏉🏀⚽️⚾️🏈
02/09/2026

🏐🏉🏀⚽️⚾️🏈

🏆 SCHOOLS, THIS ONE IS FOR YOU! 🏆

It’s time to rally your school community and show us just how strong your support is! 📣🔥

We’re giving ONE lucky school the chance to score an amazing prize from Living Ball! 🏉🏐🏑

Get your learners, parents, teachers, friends and family involved, spread the word and get your school behind the challenge! ❤️🙌

The more support your school gets, the closer you are to taking home the win! 👏🔥

🎁 What’s up for grabs?
🏉 Living Ball Rugby Balls
🏐 Living Ball Netball Balls
🏑 Living Ball Hockey Balls

Are you ready to represent your school? 👀🏆

SEKERETARESSEDAG Dankie vir alles wat juffrou agter die skerms in die stilte vir ons skool en ons kinders doen. Ons waar...
02/09/2026

SEKERETARESSEDAG

Dankie vir alles wat juffrou agter die skerms in die stilte vir ons skool en ons kinders doen. Ons waardeer dit.

Eilandia liefde 💚💛

SPORTDAGEilandia se manne het Saterdag ons naam hoog gehou by die jaarlikse Multi-graad sportdag te Nieuwe Morgen Primêr...
31/08/2026

SPORTDAG

Eilandia se manne het Saterdag ons naam hoog gehou by die jaarlikse Multi-graad sportdag te Nieuwe Morgen Primêr.

Well done julle. Ons is TROTS 💛💚

KWARTAAL 3 ENTREPRENEURSDAG Ons het 'n báie suksesvolle entrepreneursdag gehad. Dankie aan al die ouers/voogde vir jul m...
28/08/2026

KWARTAAL 3 ENTREPRENEURSDAG

Ons het 'n báie suksesvolle entrepreneursdag gehad. Dankie aan al die ouers/voogde vir jul moeite. Ons sien dit raak en dit word opreg waardeer.

Ons het ook groen/goud/geel gedra om die Springbokke te ondersteun. 💚💛🇿🇦

🍰🍫🍩🍦🍡🎂

OUERSESSIE Vandag het ons ’n baie waardevolle ouersessie by Eilandia Primêr gehad met ons skool se maatskaplike werker, ...
27/08/2026

OUERSESSIE

Vandag het ons ’n baie waardevolle ouersessie by Eilandia Primêr gehad met ons skool se maatskaplike werker, Me.Van Reenen. Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan al ons ouers wat die tyd gemaak het om daar te wees. ❤️

Saam bou ons aan ’n beter toekoms vir ons kinders! 💚

HERINNERING Ons hoop om môre 'n hele klas vol ouers te verwelkom ! 💚💛
26/08/2026

HERINNERING

Ons hoop om môre 'n hele klas vol ouers te verwelkom !

💚💛

Address

Eilandia Plase, Grootvlakke
Worcester
6849

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eilandia Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Eilandia Primêre Skool:

Shortcuts

Share

Category