Happy Feet Dagsorg en Nasorg

Happy Feet Dagsorg en Nasorg Little feet Big steps!

2023 Fooie

Registrasie:
Nuut - R550

Babas - 3 jaar: R1720*
3 - 5 jaar: R1650*
Nasorg: R1050*
Halfdag: R1000*

Dagbesoek:
R100/dag
R50/halfdag

*Ingesluit by bogenoemde kostes:
Vervoer vanaf CW Noord skool, asook sport, middagetes, huiswerk hulp & is oop tydens skoolvakansies, behalwe Desember.

Oop tydens vakansie. Nuwe maats ook welkom om tekom kuier in die vakansie. R100 voldag R50 halfdag! Oggend en  middag et...
19/06/2026

Oop tydens vakansie. Nuwe maats ook welkom om tekom kuier in die vakansie. R100 voldag R50 halfdag! Oggend en middag etes en 4 uur happies. Kom kuier!!

Bak lekker vetkoek vir die honger kiddies  vanmiddag. Mal oor hul vetkoek!!
08/05/2026

Bak lekker vetkoek vir die honger kiddies vanmiddag. Mal oor hul vetkoek!!

Wat n lekker dag.!!
05/04/2026

Wat n lekker dag.!!

Shared album · Tap to view!

27/03/2026
26/03/2026

Dankie Harcourts Dunn Breede Valley vir ons lekker paas eiers.

26/03/2026

Baie dankie aan Harcourts Dunn Breede Valley vir ons lekker paas eiers.

2 April hou ons Easter egg hunt by HappyFeet ons nooi nuwe maaitjies om die vakansie by ons te kom kuier.  Daar sal ook ...
10/03/2026

2 April hou ons Easter egg hunt by HappyFeet ons nooi nuwe maaitjies om die vakansie by ons te kom kuier. Daar sal ook n Easter egg pakkie wees wat u vir u kind kan bestel teen R50. Bestellings asb in 31 Maart in.

10/03/2026

Ons is oop die skoolvakansie.!! Oop vir alle kinders in Worcester.

Groengras voor ook vir lekker speel!!
10/03/2026

Groengras voor ook vir lekker speel!!

Kyk hoe mooi het ons parkie se gras gegroei, agerplaas  die kinders geniet die buitelig baie!!
10/03/2026

Kyk hoe mooi het ons parkie se gras gegroei, agerplaas die kinders geniet die buitelig baie!!

Address

30 De La Bat Road
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27739494219

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Happy Feet Dagsorg en Nasorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Happy Feet Dagsorg en Nasorg:

Shortcuts

Share

Category