Kolgansies ECD Centre

Kolgansies ECD Centre ’n Geregistreerde dagsorgsentrum in Avianpark waar kinders in veiligheid kan leer en ontwikkel.

Kyk net hoe oulik is ons kindertjies met vanjaar se Kerskonsert. 😍
05/12/2023

Kyk net hoe oulik is ons kindertjies met vanjaar se Kerskonsert. 😍

Die Kolgansies ECD Centre in Avianpark, Worcester se Kerskonsert is in November 2023 gehou. Hier is die hooftrekke.

Uitstekende nuus! Kolgansies is nou amptelik by die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling geregistreer. πŸ‘ Ons het oo...
05/12/2023

Uitstekende nuus! Kolgansies is nou amptelik by die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling geregistreer. πŸ‘ Ons het ook ons Artikel 18A-status gekry, wat voordeel inhou vir ons donateurs. Ons sΓͺ graag dankie aan die mense van SCP Radiology vir hulle moeite om ons in die proses by te staan. Ons is dankbaar.

04/12/2023

πŸ™ŒπŸ™ Dankie ook aan kykNET wat Kolgansies kom besoek het om die publiek van ons werk en trotse skooltjie te vertel.

πŸ™Œ Dankie aan Worcester Standard wat 'n mooi artikel van ons skool geplaas het.
04/12/2023

πŸ™Œ Dankie aan Worcester Standard wat 'n mooi artikel van ons skool geplaas het.

’n Splinternuwe dagsorgsentrum het pas in Avianpark geopen.

Meer foto's van die openingsfunksie in Januarie 2022.
04/12/2023

Meer foto's van die openingsfunksie in Januarie 2022.

04/12/2023

Die droom om ’n sentrum soos Kolgansies te stig het baie jare terug begin. Dit was 'n lang proses om dit 'n realiteit te maak, maar ons d**k vandag met blydskap terug aan 31 Januarie 2022 toe ons uiteindelik die opening kon hou.

Address

68 Kolgans Street, Avian Park
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27717960499

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kolgansies ECD Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category