Overhex_NGK_Primêre Skool

Overhex_NGK_Primêre Skool Ons is 'n landelike skool wat so paar kilometers buite Worcester op die R62 gelee is. Hier glo ons in 'n Gesonde Gees in 'n Gesonde Liggaam.

Ouers stuur asb Alle looitjies in . Dankie
07/10/2026

Ouers stuur asb Alle looitjies in . Dankie

Ouers neem Kennis asb. Die Busse tel Weer môre die kinders op
06/10/2026

Ouers neem Kennis asb. Die Busse tel Weer môre die kinders op

05/10/2026
In eenheid teen GBV. Ja ons personeel ondersteun die saak❤️💪
18/09/2026

In eenheid teen GBV. Ja ons personeel ondersteun die saak❤️💪

Ondersteun asb hierdie inisiatief. Ons dogters en vroue moet saam beweeg in eenheid. Eendrag maak mag💪
17/09/2026

Ondersteun asb hierdie inisiatief. Ons dogters en vroue moet saam beweeg in eenheid. Eendrag maak mag💪

Hier is Al die lekkerte nou. Warm solank op en skryf in . Dit gaan pret wees😀
17/09/2026

Hier is Al die lekkerte nou. Warm solank op en skryf in . Dit gaan pret wees😀

Kom en geniet n dag vol pret en plesier
16/09/2026

Kom en geniet n dag vol pret en plesier

Nog n graduate vir Overhex. Baie geluk juf Damens. Overhex staan breë bors vandag .🧑‍🎓❤️
14/09/2026

Nog n graduate vir Overhex. Baie geluk juf Damens. Overhex staan breë bors vandag .🧑‍🎓❤️

Baie geluk mnr Jacobs. Ons is saam met jou trots op jou prestasie.🧑‍🎓❤️
14/09/2026

Baie geluk mnr Jacobs. Ons is saam met jou trots op jou prestasie.🧑‍🎓❤️

Address

Overhex
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:30
Tuesday 07:30 - 14:30
Wednesday 07:30 - 14:30
Thursday 07:30 - 14:30
Friday 07:30 - 14:30

Telephone

0233421231

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Overhex_NGK_Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share