21/10/2025
π Lawwelyfies β waar kleinhartjies groot word! π
Is jou kind se plekkie vir 2026 al bespreek? πΆβ¨
By Lawwelyfies word elke dag gevul met laggies, liefde en leer. βn Veilige, sorgsame plek waar jou kind se eerste groot avonture begin. π§ΈβοΈ
π Skakel Justine by 079 353 1595 om jou kind se plekkie nou te verseker.
Beperkte plek beskikbaar vir 2026 β moenie wag nie! π