Pioneer Rally

Pioneer Rally

Share

Elke span sal geborg word deur ’n ‘celebrity sponsor’.

Pioneer Rally Fundraiser - giving visually and additionally impaired learners at Pionierskool - Worcester the gift of life-changing education, independence, dignity and hope and paving the way for a more inclusive and innovative future ⭐ Vir hierdie baie spesiale gebeurtenis sal top-bekendes uit die wêrelde van sport, musiek en ver-maaklikheid saamspan met studente en oud-studente van die Pioniers

16/04/2026

Dit is met groot hartseer en skok dat ons verneem van die heengaan van Johnny Davids 💜 Dankie, Johnny, vir jou inspirerende menswees en jou besondere mooi hart. Dit was vir ons ’n groot voorreg om jou beter te leer ken as ’n geliefde deelnemer aan ons Pioneer Rally Fondsinsamelings ⭐
Ons innige medelye aan Johnny se vrou, Liezel, hul kinders, asook familie en vriende in hierdie hartseer tyd 🙏
Pioneer Rally Pionierskool - Worcester

Photos from Pioneer Rally's post 02/12/2025

Pionierskool - Worcester Pioneer Rally 2025
🏁🚗
Na ’n fantastiese dag vol stories deel, lag en wiele op die pad, raak dit toe tyd om die enjins af te skakel en hoë hakke en strikdasse aan te trek vir die glansryke gala-dinee te ATKV-Goudini Spa 💃🎩🎻
👉 Kontak [email protected] indien jul graag van die foto's in hoë resolusie wil hê 📸

Photos from Pioneer Rally's post 02/12/2025

Pionierskool - Worcester Pioneer Rally 2025 🚗🏁
The sighted drivers and their blind navigators then set off into the unknown, relying soley on the raised dots of a braille route card to reach their final destination at Golden Valley Casino, Worcester 😎

Photos from Pioneer Rally's post 02/12/2025

💜 Pionierskool - Worcester Pioneer Rally 2025 het voorwaar gevoel soos 'n reunie 🥹

'n Paar pit-stop oomblikke, vol lag en gesels, vasgevang by ons wegspringpunt te We Buy Cars, Milnerton 🚗🏁
Dankie nogmaals aan al ons borge, vriende en vennote en veral ook ons hoofborge WeBuyCars Golden Valley Casino Fidelity ADT

23/11/2025

Vanaand 18h op kykNET Fiesta
🤩⭐

18/11/2025
17/11/2025

Dankie Lundi Khoisan & kykNET Fiesta 🤩

17/11/2025

🤩

😁 En net so opgewonde oor Pionierskool - Worcester se Pioneer Rally insetsel op kykNET BRAVO op Donderdag, 20 November, 21:00 🤩

Want your school to be the top-listed School/college in Worcester?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Worcester