29/09/2026
Só begin ’n lekker atletiekseisoen!
Dankie, Hoërskool Montana - Worcester. Ons is opgewonde oor wat voorlê!
🏃♀️🏃♂️ F**T School se eerste atletieksessie! 🏅
Op Maandag, 21 September 2026, het F**T School die eerste atletieksessie van die seisoen aangebied. Die atlete het dit baie geniet en ook nuwe vaardighede aangeleer! 🌟
Ons sien baie uit na ’n wonderlike atletiekseisoen saam met julle! 💪🏆