Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia

Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia Worcester Seconday School for the ARTS. Specializing in DANCE, DRAMA, MUSIC, DESIGN & VISUAL ARTS.

πŸ‰πŸ‰ RUGBY πŸ‰ πŸ‰Vandag se skakels vir die laaste wedstryde van die IQHAWE ToernooiRUGBY: U15 BOLAND VS U15 GRIFFONS - HOLLYW...
01/10/2026

πŸ‰πŸ‰ RUGBY πŸ‰ πŸ‰

Vandag se skakels vir die laaste wedstryde van die IQHAWE Toernooi

RUGBY: U15 BOLAND VS U15 GRIFFONS - HOLLYWOOD FOUNDATION IQHAWE WEEK (DAY3)
https://live.supersportschools.com/events/6ab427ab3c41f6ceb271c798

U15 BOLAND VS U15 GRIFFONS - HOLLYWOOD FOUNDATION IQHAWE WEEK (DAY3)
https://live.supersportschools.com/events/6ab427ab3c41f6ceb271c798

Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia

SuperSport Schools exists to grow schools sport and get more sports stars to shine

πŸ‰πŸ‰ RUGBY πŸ‰ πŸ‰Skakels vir vandag se wedstryde:RUGBY: U15 BLUE BULLS VS U15 BOLAND INVITATIONAL XV - HOLLYWOOD FOUNDATION I...
29/09/2026

πŸ‰πŸ‰ RUGBY πŸ‰ πŸ‰

Skakels vir vandag se wedstryde:

RUGBY: U15 BLUE BULLS VS U15 BOLAND INVITATIONAL XV - HOLLYWOOD FOUNDATION IQHAWE WEEK 2026

https://live.supersportschools.com/events/6aba5550a1677f206e3ffeff

U15 GOLDEN LIONS VS U15 BOLAND - HOLLYWOOD FOUNDATION IQHAWE WEEK 2026

https://live.supersportschools.com/events/6aba55d0a1677f206e40035e

Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia

SuperSport Schools exists to grow schools sport and get more sports stars to shine

πŸ‰πŸ‰ RUGBY πŸ‰ πŸ‰Hier volg die skakels vir die HOLLYWOOD FOUNDATION IQHAWE WEEK 2026 Rugby toernooi wat 28 September begin.On...
27/09/2026

πŸ‰πŸ‰ RUGBY πŸ‰ πŸ‰

Hier volg die skakels vir die HOLLYWOOD FOUNDATION IQHAWE WEEK 2026 Rugby toernooi wat 28 September begin.

Ons wens ons rugbyspelers sterkte toe wat vir Boland verteenwoordig. Ons Blue Steel manne speel in die A en B-span.

Ons wil ook sterkte aan mnr Mubeen Laatoe toewens, wat die Boland se Spanbestuurder is. πŸ‘πŸ‘πŸ‰

Kom ons ondersteun ons manne. Die wedstryde begin vandag by Drostdy Skool en toegang is gratis!

Come up boys!!!

Blue Steel Liefde πŸ’™ πŸ’™ πŸ’™

https://live.supersportschools.com/events/6ab2695167cd8710f05a7738

https://live.supersportschools.com/events/6ab265cc031bc43dae7310cc

CONGRATULATIONS πŸŽŠπŸŽ‰πŸ‘πŸΎπŸ₯‚Ladies & Gentleman...We present to you:               Mr and Mrs AfricaπŸ₯‚ Baie geluk juf Matthee met...
26/09/2026

CONGRATULATIONS πŸŽŠπŸŽ‰πŸ‘πŸΎπŸ₯‚

Ladies & Gentleman...
We present to you:

Mr and Mrs AfricaπŸ₯‚

Baie geluk juf Matthee met huweliksbevestigingπŸŽŠπŸŽ‰πŸ‘β€οΈ

Van ons almal πŸ€—πŸ€—πŸ€—
Blue Steel Liefde πŸ’™

Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia

BETREKKING (SBL) VACANCY (SGB)Admin hanteer GEEN navrae rakende plasing. Alle inligting op blad.Baie dankie.Worcester Se...
24/09/2026

BETREKKING (SBL) VACANCY (SGB)

Admin hanteer GEEN navrae rakende plasing. Alle inligting op blad.

Baie dankie.

Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia

TOTSIENS I GOODBYE πŸ«‚βœ¨πŸ‘‹Vandag wil ons vir juf Morgan totsiens se. Juf nooit het ons gedink jy sou ons skool verlaat nie. ...
23/09/2026

TOTSIENS I GOODBYE πŸ«‚βœ¨πŸ‘‹

Vandag wil ons vir juf Morgan totsiens se. Juf nooit het ons gedink jy sou ons skool verlaat nie. Jybhet 7 jaar van jou leeftyd hier aan Blue Steel gewy. Sterkte met juf se nuwe hoofstuk van juf se lewe. Onthou altyd juf vir Jer 29v11, een van juf se gunsteling Bybelversies πŸ’•πŸ’•πŸŒΉπŸŒΉ
Mag onse liewe Heer juf altyd vooruitgaan. Sterkte met alle wat u sal aanpak.

Blue Steel Liefde πŸ’™ vir altyd

Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia

VERJAARSDAG I BIRTHDAY πŸŽ‚ πŸŽ‰Juf Jordaan verjaar vandag!Baie geluk juffrou. Mag u pad altyd met rose besaai wees. Geniet hi...
23/09/2026

VERJAARSDAG I BIRTHDAY πŸŽ‚ πŸŽ‰

Juf Jordaan verjaar vandag!

Baie geluk juffrou. Mag u pad altyd met rose besaai wees. Geniet hierdie dag!

🌹 🌹 🌹

Blue Steel Liefde πŸ’™
Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia

‼️ KWARTAAL 4‼️ Goeiedag Ouers en Leerders.✨✨ Ontwerp-leerders het in Kwartaal 3 met Afdeling A van hul NSS-eksamen begi...
22/09/2026

‼️ KWARTAAL 4‼️

Goeiedag Ouers en Leerders.✨✨

Ontwerp-leerders het in Kwartaal 3 met Afdeling A van hul NSS-eksamen begin. Neem asseblief kennis dat Afdeling B gedurende die eerste vier dae van die nuwe kwartaal (kwartaal 4) afgehandel moet word.

Baie leerders het Afdeling A nog nie 100% voltooi nie en moet kontak maak met my sodat ons dit in die vakansie kan afhandel. Tyd is ongelukkig nou nie meer aan ons kant nie. Gr12 Ontwerpleerders, ek maak regtig staat op julle samewerking.

By voorbaat, baie baie dankie. πŸ™πŸ™

Groete
J. Booys

Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia

Memorial Service for our late colleague mr Neil Pietersen.Rest in eternal peace dear Neil Pietersen πŸ•ŠοΈπŸ•ŠοΈπŸ€ Worcester Seco...
22/09/2026

Memorial Service for our late colleague mr Neil Pietersen.

Rest in eternal peace dear Neil Pietersen πŸ•ŠοΈπŸ•ŠοΈπŸ€

Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia

MEDELYE πŸ•ŠοΈπŸ™πŸ½Hiermee betuig ons as skool en breΓ« gemeenskap die heengaan vanons oudleerder, Nkosinathi "Cello" Sijula wat...
22/09/2026

MEDELYE πŸ•ŠοΈπŸ™πŸ½

Hiermee betuig ons as skool en breΓ« gemeenskap die heengaan vanons oudleerder, Nkosinathi "Cello" Sijula wat in 2024 hier matrikuleer het.

Wat sy heengaan so tragies en hartseer maak vir ons, is die feit dat hy so diep in al sy opvoeders, wat vir hom les gegee het, se harte gekruip het.

Nkosinathi was een van die mees stil en respekvolste jong seun wat akademies altyd sy kant gebring het. Hy het altyd kom "check" of sy opvoeders nog oraait is wanneer hy so in die klasse kom inloer het. Dit het soveel waardering gebring vir ons as opvoeders.

Ons het ook die voorreg gehad om sy ouer broer te kon onderrig en huidiglik is sy jonger broer, Siphilele, ook deel van ons graad 9C klasgroep.

Hiermee wil ons alle sterkte en innige simpatie toewens aan sy ouers, sibbe en naasbestaandes asook alle oudleerders en wat saam Nkosinathi matrikuleer het en wie vriende was met hom.

Mag God u dra in hierdie tydperk van rou.

Rus sag Nkosinathi "Cello" Sijula πŸ•ŠοΈπŸ™πŸ½πŸ©΅πŸ’™

Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia

Address

Stynder Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27233420857

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Worcester Secondary School for the Arts. Optima via Studia:

Shortcuts

Share

Category