Crazy Splash Swim School Worcester

Crazy Splash Swim School Worcester Swim School

23/09/2026
Edean Kriel het hierdie afgelope naweek deelgeneem aan Generations Senior League gala in Somerset-wes!Hy het baie goed g...
26/08/2026

Edean Kriel het hierdie afgelope naweek deelgeneem aan Generations Senior League gala in Somerset-wes!
Hy het baie goed gevaar en al sy tye verbeter!

Ons is trots op Edean en sien uit na al die galas wat voorlê!

Renso de Wet het onlangs in Pietermaritzburg deelgeneem. Hy het 'n 1ste🥇 plek behaal in die lazer run en Senior Protea k...
26/08/2026

Renso de Wet het onlangs in Pietermaritzburg deelgeneem. Hy het 'n 1ste🥇 plek behaal in die lazer run en Senior Protea kleure ontvang.
In biathle en triathle het hy beide 2de🥈 plekke ontvang asook Junior Protea kleure.
Swem is 'n baie belangrike afdeling in al hierdie kompetisies.🏊‍♂️🏊‍♂️

Hierdie is 'n baie groot prestasie en Renso is besig om voor te berei vir die World Championships in Portugal einde Oktober.

Sterkte Renso! Ons weet jy gaan baie goed vaar en is ongelooflik trots op jou!

Edean Kriel het dir naweek deelgeneem aan die eerste gala vir die seisoen by Generations in Somerset-Wes!Baie geluk met ...
07/06/2026

Edean Kriel het dir naweek deelgeneem aan die eerste gala vir die seisoen by Generations in Somerset-Wes!

Baie geluk met jou goeie tye,Edean!

01/06/2026
Ons het die afgelope Vrydag deelgeneem aan Bonnievale-gala. Weereens was dit 'n super gala en almal vorder elke keer!Mar...
18/03/2026

Ons het die afgelope Vrydag deelgeneem aan Bonnievale-gala. Weereens was dit 'n super gala en almal vorder elke keer!

Marné Viljoen
Borsslag - 2de plek🥈

SD le Roux
Borsslag - 1ste plek 🥇
Vryslag - 1ste plek🥇
Rugslag - 2de plek🥈

Zian van der Merwe
Borsslag - 2de plek🥈
Ruglag - 3de plek 🥉

El van der Merwe
Vryslag - 3de plek🥉
Borsslag - 1ste plek🥇

Wilbert Nolte
Rugslag - 2de plek🥈

Kikka Stander
Vryslag - 2de plek🥈
Borsslag - 1ste plek🥇
Vlinderslag - 1ste plek🥇

Lynn-Mari Viljoen
Rugslag - 2de plek🥈
Borsslag - 3de plek🥉

Annabelle le Roux
Rugslag - 2de plek🥈

Charl Rabie
Rugslag - 3de plek🥉

Janke de Vries
Rugslag - 1ste plek🥇
Vlinderslag - 3de plek🥉

Thomas Spangenberg
Vryslag - 3de plek🥉

Stefan Conradie
Borsslag - 3de plek🥉

Alex Spangenberg
Rugslag - 2de plek🥈
Borsslag - 3de plek🥉
Vlinderslag - 2de plek🥈

Lika Rabie
Rugslag - 2de plek🥈
Borsslag - 1ste plek🥇
Vryslag - 1ste plek🥇
Vlinderslag - 2de plek🥈

Liné K**k
Vruslag - 1ste plek🥇
Borsslag - 1ste plek🥇
Rugslag - 2de plek🥈
Vlinderslag - 2de plek🥈

Trots op al die Crazy Splash swemmers!!!

Om vir Jolene Breytie Wehr baai te sê is nie maklik nie. Sy het soveel lewens geraak en soveel kinderhartjies elke dag g...
27/02/2026

Om vir Jolene Breytie Wehr baai te sê is nie maklik nie. Sy het soveel lewens geraak en soveel kinderhartjies elke dag gelukkig gemaak. Ons harte is seer maar opgewonde vir al die nuwe dinge wat voorlê vir haar. Jolene,ons gaan jou elke dag mis - maak 'n verskil by SA rugby! As iemand dit kan doen,is dit jy! Ons is baie lief vir jou!

Edean Kriel het die afgelope 2 naweke deelgeneem aan verskeie galas - Winelands gala by Coetzenburg asook die Swartland ...
25/02/2026

Edean Kriel het die afgelope 2 naweke deelgeneem aan verskeie galas - Winelands gala by Coetzenburg asook die Swartland gala. Hy het baie goed gevaar en aan baie items deelgeneem. Hy het onder andere 3de geeïndig in die 100m rugslag en 100m vryslag.

Geluk Edean! Hou so aan!👏👏👏

Address

7 Distillery Road
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 08:00 - 01:00

Telephone

0716028461

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crazy Splash Swim School Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share