In His Footsteps

In His Footsteps Reaching the youth for Jesus Christ. Building Strong character based on values and principles from God's Word.

22/02/2023

Oom Kerneels en die dag toe Christiaan besef het: "ek is nie myne nie".

22/02/2023

reaksie op uitnodiging....gee jou ❤️ vir Jesus. Leef vir Hom, want jy is nie joune nie.

Lekker pret voor fliekaand.
22/02/2016

Lekker pret voor fliekaand.

Vcsv se eerste fliekaand: liefde. Moenie jou lewe omwens, leer om die oomblik waarin jy is liefde raak te sien, te gee e...
22/02/2016

Vcsv se eerste fliekaand: liefde. Moenie jou lewe omwens, leer om die oomblik waarin jy is liefde raak te sien, te gee en te geniet.

Tema vir die maand is liefde.
22/02/2016

Tema vir die maand is liefde.

30/07/2015

Kyk net hoe mooi is ek, Jesus.

30/07/2015

lekker lewendig terwyl ons Jesus loof en prys

30/07/2015

Daar is nerens 'n man soos Jesus.

30/07/2015

Touching Hearts het gister afgeskop by HTS Drostdy. Langerugskool, Montana en Worcester Gim is ook uitgenooi om by ons aan te sluit. Ons prys die Here vir elkeen wat besluit om nader aan Jesus te kom en hom/haarself voor te berei as vlekkelose bruid. Staan vas in die Naam van die Heer.

Address

Karee Huis
Worcester

Telephone

+27846043694

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when In His Footsteps posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to In His Footsteps:

Shortcuts

Share

Category