Engelkind Skool

Engelkind Skool Engelkind Skool waar ons leer op ons eie pas en manier deur speel πŸ’―

22/09/2026

🌿 Twee skole. Een organisasie. Twee unieke opvoedingsprogramme. 🌿

Ons glo dat elke kind uniek is – en dat daar meer as een manier is om ’n kind se liefde vir leer te ontwikkel.

Daarom bied ons binne ons organisasie Willekind en Numeri Verba aan – twee onafhanklike skole, elk met sy eie identiteit en opvoedingsbenadering, maar albei gebou op ’n fondament van warmte, omgee en ’n liefdevolle omgewing waarin kinders veilig kan leer en groei. πŸ’š

🌴 WILLEKIND PRIVAATSKOOL
’n Warm en ondersteunende leeromgewing waar kleuters deur ontdekking, spel, interaksie en eerstehandse ervaring leer. Hier word nuuskierigheid aangemoedig en elke kind se natuurlike ontdekkingsdrang gekoester.

πŸ“š NUMERI VERBA
’n Warm, stimulerende leeromgewing met ’n sterk fokus op taal, syfervaardighede, ontdekking en doelgerigte leer – waar jong kinders met selfvertroue ’n stewige grondslag vir toekomstige leer ontwikkel.

✨ Twee unieke opvoedingsprogramme. Twee besondere leerervarings.

Maar dieselfde hart:
’n plek waar kinders geken, ondersteun en aangemoedig word om te leer, te ontdek en te groei.

Ouers kan nou kies uit twee opvoedingsprogramme – omdat elke kind anders leer, ontdek en ontwikkel.

🌿 Willekind – waar die opvoedkundige ontdekkingsreis begin.
πŸ“š Numeri Verba – waar taal en syfers nuwe moontlikhede ontsluit.

Vind die benadering wat by jΓ³ΓΊ kind pas.

#2027

22/09/2026
Vat,voel en Ondek🧩πŸͺ…
03/09/2026

Vat,voel en Ondek🧩πŸͺ…

'N Leer deur speel tiepe dag β™‘
17/08/2026

'N Leer deur speel tiepe dag β™‘

Ons spog met ons nuwe sensoriese speelgoed- 3D geprint vir lekker speel,spiere oefen en konsentrasie bou πŸ”ŽπŸ”
11/08/2026

Ons spog met ons nuwe sensoriese speelgoed- 3D geprint vir lekker speel,spiere oefen en konsentrasie bou πŸ”ŽπŸ”

Om kleure te sorteer is nie altyd maklik soos dit lyk nie hier moet ons eers hard dink wie waar pas!
07/08/2026

Om kleure te sorteer is nie altyd maklik soos dit lyk nie hier moet ons eers hard dink wie waar pas!

Engelkind is sooo opgewonde oor ons nuwe sensoriese speelgoed ons kan nie wag om met dit te begin speel nie !
23/07/2026

Engelkind is sooo opgewonde oor ons nuwe sensoriese speelgoed ons kan nie wag om met dit te begin speel nie !

Address

2 Distillery Weg Langerug
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 06:50 - 17:30
Tuesday 06:50 - 17:30
Wednesday 06:50 - 17:30
Thursday 06:50 - 17:30
Friday 06:50 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Engelkind Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Engelkind Skool:

Shortcuts

Share

Category