Skoolsondersukkel

Skoolsondersukkel I am a teacher/mother. My goal is to help teachers & mothers with their children's educational needs!

En laaste maar nie die minste nie...Graad 3's...hier is julle Valentynsdag-bederf!Hierdie Wiskunde FREEBIE is ideaal om ...
11/02/2022

En laaste maar nie die minste nie...Graad 3's...hier is julle Valentynsdag-bederf!

Hierdie Wiskunde FREEBIE is ideaal om op Valentynsdag met jul leerders(kinders) te doen. Dit bestaan uit 3 bladsye wat groter as, kleiner as en is gelyk aan, sowel as plus- en minussomme insluit. Ek glo die leerders sal hierdie lekker Valentyns-Wiskunde baie geniet!

Volg die volgende skakel om dit verniet af te laai:
https://www.teachingresources.co.za/product/graad-3-valentynsdag-wiskunde-freebie/

Graad 2's...dis julle b***t vir 'n Valentynsdag-bederf!Hier is 'n lekker Wiskunde FREEBIE om op Valentynsdag met jul lee...
11/02/2022

Graad 2's...dis julle b***t vir 'n Valentynsdag-bederf!

Hier is 'n lekker Wiskunde FREEBIE om op Valentynsdag met jul leerders(kinders) te doen. Dit bestaan uit 3 bladsye wat fokus op voor, na en tussen, sowel as kombinasies. Valentynsdag sal groot pret wees met hierdie heerlike Valentyns-Wiskunde!

Volg die volgende skakel om dit verniet af te laai:
https://www.teachingresources.co.za/product/graad-2-valentynsdag-wiskunde-freebie/

Valentynsdag is om die draai! Graad 1 onderwysers(en ouers) hier is 'n heerlike Wiskunde FREEBIE om op Valentynsdag met ...
10/02/2022

Valentynsdag is om die draai!

Graad 1 onderwysers(en ouers) hier is 'n heerlike Wiskunde FREEBIE om op Valentynsdag met jul leerders(kinders) te doen. Dit bestaan uit 3 bladsye wat fokus op tel en meer/minder. Helder hul Valentynsdag op met heerlike Valentyns-Wiskunde!

Volg hierdie skakel om dit verniet af te laai:
https://www.teachingresources.co.za/product/graad-1-valentynsdag-wiskunde-freebie/

Ek is BAIE opgewonde om julle mee te deel dat my eerste 2 produkte op my Teacha! winkel beskikbaar is. Ek sal stelselmat...
05/02/2022

Ek is BAIE opgewonde om julle mee te deel dat my eerste 2 produkte op my Teacha! winkel beskikbaar is. Ek sal stelselmatig nog meer laai, maar vir eers, gaan kyk na hierdie een!

Emosie Woordeskat in Afrikaans en Engels. Dit is perfek indien jy emosies/emotions in die klas moet behandel.

Om hierdie produk aan te koop of te besigtig, volg die volgende "link".
https://www.teachingresources.co.za/product/emosies-woordeskat-in-afr-en-eng/

TYD VIR IETS NUUTS! En...ek is nogals trots op hierdie een...Graad 1 Wiskunde vir kwartaal 4! 50 Bladsye met kwaliteit a...
25/10/2021

TYD VIR IETS NUUTS! En...ek is nogals trots op hierdie een...

Graad 1 Wiskunde vir kwartaal 4!
50 Bladsye met kwaliteit aktiwiteite...volgens CAPS.

Hierdie boekie is beskikbaar teen R80.

Indien jy belangstel, stuur vir my 'n epos na [email protected]

Ek hoor graag van julle!

My taak-toetser in aksie!😊 Ons is besig met 'n Graad 1-Wiskundeboek vir die vierde kwartaal!
03/10/2021

My taak-toetser in aksie!😊 Ons is besig met 'n Graad 1-Wiskundeboek vir die vierde kwartaal!

Ek het geweldig baie navrae ontvang ten opsigte van die klankeboekie. Baie onderwysers en ouers wil weet of die boekie o...
19/09/2021

Ek het geweldig baie navrae ontvang ten opsigte van die klankeboekie. Baie onderwysers en ouers wil weet of die boekie op sy eie beskikbaar is...
..JA, dit is!

Die boekie is beskikbaar teen R50(vir self uitdruk).

As jy belangstel, stuur vir my 'n epos na [email protected]

So bly my "werk" kan deel wees van hierdie manne se Vrydag!
03/09/2021

So bly my "werk" kan deel wees van hierdie manne se Vrydag!

Address

Worcester

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skoolsondersukkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share