Kleuterplaas

Kleuterplaas Leer speel-speel saam met ons op die plaas. By Kleuterplaas is die ontwikkeling van elke graad R kleuter vir ons eerste prioriteit.

Die groei en bou van kleuters se fondasie word met fyn beplande onderrig benader en so vorm ons die kleuter in geheel.

Baie dankie Worcester Noord Primêre Skool vir heerlike Kleuter Atletiekdag.Ons het dit baie geniet!
06/09/2026

Baie dankie Worcester Noord Primêre Skool vir heerlike Kleuter Atletiekdag.
Ons het dit baie geniet!

Dis heerlike Lente!!Ons is lekker bont vandag, en so opgewonde oor die nuwe seisoen!
01/09/2026

Dis heerlike Lente!!
Ons is lekker bont vandag, en so opgewonde oor die nuwe seisoen!

Verlede week was ons Tema: Vervoer!Ons het na ons dorp se vliegveld gaan en so paar klein vliegtuie van naby gesien om m...
18/08/2026

Verlede week was ons Tema: Vervoer!
Ons het na ons dorp se vliegveld gaan en so paar klein vliegtuie van naby gesien om meer te leer en natuurlik mooi te kan sien hoe hy lyk. Terug op die plaas kon ons ook sien hoe die lorrie binne lyk.

Pappadag by Kleuterplaas!!Dankie aan elke Pappa, julle is ons Hero's.Nou het elke maatjie hul eie toolbox om saam met te...
20/06/2026

Pappadag by Kleuterplaas!!
Dankie aan elke Pappa, julle is ons Hero's.
Nou het elke maatjie hul eie toolbox om saam met te werk in en om die huis.

Baie dankie aan Rugga Roots en Shift Netbal vir ons maatjies se mooi klere.
10/06/2026

Baie dankie aan Rugga Roots en Shift Netbal vir ons maatjies se mooi klere.

Kleuterplaas besoek ons dorp Worcester. Ons het dit vreeslik baie geniet. Dit het ook so lekker gevoel om te kan gee vir...
30/05/2026

Kleuterplaas besoek ons dorp Worcester. Ons het dit vreeslik baie geniet. Dit het ook so lekker gevoel om te kan gee vir die wat deur die storm en vloede geraak is. Baie dankie aan die Brandweer dat ons ook so bietjie daar kon kuier. Ons kon ook sommer ons boeke uitneem vir ons nuwe Tema.
Dankie Worcester!

Dit is behoorlik Herfs by Kleuterplaas
28/05/2026

Dit is behoorlik Herfs by Kleuterplaas

10/05/2026
'N Ruikertjie vir jou!!Gelukkige Moedersdag aan elke liewe Mamma 🥰Dit was so lekker om Vrydagoggend tyd saam met mamma t...
10/05/2026

'N Ruikertjie vir jou!!
Gelukkige Moedersdag aan elke liewe Mamma 🥰
Dit was so lekker om Vrydagoggend tyd saam met mamma te kon spandeer!

08/04/2026

Ons is baie opgewonde oor ons nuwe klimmuur. Nou kan ons behoorlik planne maak tydens klim en klouter. Baie dankie aan Loury Baasden van Epic Designs

Address

C5 Brandwacht Road
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 07:00 - 12:30
Tuesday 07:00 - 12:30
Wednesday 07:00 - 12:30
Thursday 07:00 - 12:30
Friday 07:00 - 12:30

Telephone

+27828665253

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleuterplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kleuterplaas:

Shortcuts

Share

Category