31/10/2021
Teaching with Love
"Teaching with Love" help kinders wat skolastiese uitvalle in Wiskunde, Lees en Spel ondervind. Individuele terapie vir die bogenoemde probleme word aangebied.
31/10/2021
03/08/2021
TIME flies when you are having fun!!
Ons gaan nie toelaat dat die konsep van TYD ons ore aansit nie!
03/05/2021
Who else has to sit on their hands when their kids are battling with a fine motor task?! 🙈
19/01/2021
Lekker ekstra stimulasie vir jou Grondslagfase kind terwyl ons vir die skole wag om te begin.
19/01/2021
Opwindende geleentheid vir 2021 Graad R'e by Leapfrog Arbeidsterapie terwyl ons wag vir die skooljaar om te begin. Kontak vir Mariëtte by 0827087097 om jou Graad R se plekkie te verseker. Deel gerus met vriende of as jy van nog 'n Graad R weet wat solank hul leerervaring vir die jaar wil afskop.
09/10/2020
Wat 'n lekker week saam met sulke oulike kinders!
13/08/2020
So oefen ons sigwoorde!!
02/07/2020
Gaan loer bietjie hoekom blokkies bou so 'n belangrike vaardigheid vir Wiskunde konsepte en ontwikkeling is.
Blokkies, Speelgoed Wat Jou Kind MOET hê! Daar is soveel blink nuwe speelgoed op die mark dat ons dikwels van die eenvoudige blokkie vergeet. Hier is 'n klomp redes waarom dit eintlik die enigste speelgoed is wat jou kind moet hê.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Website
Address
Worcester
6850
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 14:00 |