07/11/2024
Om verwarring te voorkom, Net die volgende. Kleingetrein het geskuif na Heynsstraat 56 ( AGS Nuwe Lewe SE Perseel). Hierdie is 'n Baie veiliger omgewing. Saam met die skuif het ons ook besluit on 'n heeltemal nuwe baadjie aan te trek en so het ons nuwe naam, Reënboogland ontstaan. Kom besoek ons gerus, of Skakel my by 0828537613 indien u belangstel. . Kom raak deel van ons Reënboogland familie, daar is nog plekke beskikbaar Vir 2025. Ons hoor graag van julle.