24/10/2022
Een van 12 Oplaai-ete inisiatiewe as fondsinsameling vir die Malta Netbaltoer vir Maart 2024.
Vir slegs R50 kry jy n 100g ribburger Roosterbroodburger, 1L Gegeurde Cederverg Aqua Water sowel as n doughnut!
Slegs kontant op die aand, geen bestelling word gemaak!
Sien julle almal by Porterstraat ingang!