Witzenberg PRIMêR

Witzenberg PRIMêR Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Witzenberg PRIMêR, School, Wolseley.

31/08/2026

Mnr Rowen Ranna, dit was 'n groot plesier om u hier by ons te hê, so ook al die ander gaste. Baie dankie, Witzies liefde

Mammas, Dames … oud en jonk… kom en geniet ‘n lekker oggend van bederf saam met ons. Ons het nog enkele kaartjies oor.
24/08/2026

Mammas, Dames … oud en jonk… kom en geniet ‘n lekker oggend van bederf saam met ons. Ons het nog enkele kaartjies oor.

Dames…u gaan die pret mis!!!!!💐Beperkte kaartjies beskikbaar by die skool.
13/08/2026

Dames…u gaan die pret mis!!!!!💐
Beperkte kaartjies beskikbaar by die skool.

"Baie geluk aan Anne-Belle Pietersen en Tyliah Kuys wat deurgedring het na die volgende rondte van die Wow spelkompetisi...
12/08/2026

"Baie geluk aan Anne-Belle Pietersen en Tyliah Kuys wat deurgedring het na die volgende rondte van die Wow spelkompetisie. Ons is baie trots op julle👏🏼👏🏼 Hou aan om te presteer en hard te werk.

Baie hartlik dankie, Brennokem, vir die geskenke aan die toppresteerders in elke graad.  Hierdie beloning aan ons leerde...
11/08/2026

Baie hartlik dankie, Brennokem, vir die geskenke aan die toppresteerders in elke graad. Hierdie beloning aan ons leerders is voorwaar aanmoediging om nog beter te presteer, maar ook 'n ongelooflike positiewe bydrae m.b.t hul selfbeeld. Dit is ‘n belegging tot hul innerlike menswees.
Groot waardering 🙏🙏🙏

08/08/2026
Prefekte: Semester 2Gister was die prefekte vir die tweede semester van 2026 tydens ons byeenkoms voorgestel.  Ons is be...
28/07/2026

Prefekte: Semester 2
Gister was die prefekte vir die tweede semester van 2026 tydens ons byeenkoms voorgestel. Ons is besonder trots op ons leiers! Mag julle met jul unieke eienskappe ‘n voorbeeld vir al ons leerders, binne en buite die skool wees.
👏🙌🙏

Welkom by Witzenberg PRIMêR ons toekomstige onderwysers.Ons verwelkom graag ons onderwysstudente wat hierdie kwartaal hu...
26/07/2026

Welkom by Witzenberg PRIMêR ons toekomstige onderwysers.Ons verwelkom graag ons onderwysstudente wat hierdie kwartaal hul praktiese opleiding by ons gaan voltooi.Ons hoop julle sal baie leer en baie ervaring opdoen.Sterkte en geniet elke oomblik.Julle is deel van die Witzies familie❤️

Address

Wolseley
6830

Telephone

+27232310138

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Witzenberg PRIMêR posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category