Laerskool Wolmaransstad

Laerskool Wolmaransstad WERK EN SKITTER!

01/09/2026
Ons kondig met trots aan die Leerlingraad van 2027. Baie geluk  aan elkeen. Werk hard en wees jou beste self elke dag, e...
31/08/2026

Ons kondig met trots aan die Leerlingraad van 2027. Baie geluk aan elkeen. Werk hard en wees jou beste self elke dag, en in elke situasie!

Baie geluk, Janco Marias! Janco is die gelukkige wenner van die Rugby-raai-kompetisie van 29 Augustus! Hy het die tellin...
31/08/2026

Baie geluk, Janco Marias!

Janco is die gelukkige wenner van die Rugby-raai-kompetisie van 29 Augustus!

Hy het die telling van 34–27 vir Suid-Afrika πŸ‡ΏπŸ‡¦ teenoor Nieuw-Zeeland πŸ‡³πŸ‡Ώ geraai.

Geniet jou lekker prys, Janco! πŸ₯³πŸŽ Ons hoop jy geniet dit net so baie soos die Bokke se wen!

28/08/2026

Is julle gereed vir R***e 2026?
Hier is ons liedjieveiling wenners van 2023.
Wie d**k julle gaan vanjaar ons liedjieveiling wenners wees? πŸ”₯🎡

25/08/2026
24/08/2026

Na maande se droom, beplan en hard werk, is ons nuwe skoolbiblioteek uiteindelik oop en vol lewe! πŸ“šπŸ’™πŸ’›
’n Plek waar stories ontdek word, drome begin en ’n liefde vir lees kan groei. Ons is ongelooflik dankbaar en opgewonde oor hierdie besondere toevoeging tot ons skool. βœ¨πŸ“–
’n Groot dankie aan Standard Bank vir julle ondersteuning en vir die rol wat julle gespeel het om hierdie droom ’n werklikheid te maak. Ons waardeer dit opreg!
Ons biblioteek se deure is oop – nou kan die avontuur begin! πŸ“šβœ¨

Baie geluk, Corli Kok! Corli is die gelukkige wenner van ons Rugby-raai-kompetisie van 22 Augustus! πŸ‰Haar raaiskoot was ...
24/08/2026

Baie geluk, Corli Kok!

Corli is die gelukkige wenner van ons Rugby-raai-kompetisie van 22 Augustus! πŸ‰

Haar raaiskoot was 33–15 vir die All Blacks.

Wow, Corli! SΓ³ naby!
Baie geluk met jou wen!

Address

Piet Retiefstraat 34 B
Wolmaranstad
2630

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 13:00

Telephone

+27185961108

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Wolmaransstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Wolmaransstad:

Shortcuts

Share