Laerskool Wolmaransstad Pre-Primêr Klets en Klouter

Laerskool Wolmaransstad Pre-Primêr Klets en Klouter Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Wolmaransstad Pre-Primêr Klets en Klouter, Nursery, Piet Retief 32, Wolmaransstad.

28/08/2026
Deel 2🌈 KLETS EN KLOUTER MARKDAG! 🌈Wat ’n lekker dag vol pret, glimlagte en klein entrepreneurs! 🥰💰Ons Kletsies het vand...
28/08/2026

Deel 2

🌈 KLETS EN KLOUTER MARKDAG! 🌈
Wat ’n lekker dag vol pret, glimlagte en klein entrepreneurs! 🥰💰

Ons Kletsies het vandag die oulikste goedjies en lekkerste eetgoedjies verkoop!

🍭🧁🎨 Hulle het dit sommer baie geniet! ❤️
’n Groot dankie aan al ons maats en ouers wat soveel moeite gedoen het om die dag so spesiaal en suksesvol te maak! 🌸🙏🏻

Klets en Klouter – waar klein handjies groot dinge kan doen! 🌈💖✨

Deel 1🌈 KLETS EN KLOUTER MARKDAG! 🌈Wat ’n lekker dag vol pret, glimlagte en klein entrepreneurs! 🥰💰Ons Kletsies het vand...
28/08/2026

Deel 1

🌈 KLETS EN KLOUTER MARKDAG! 🌈
Wat ’n lekker dag vol pret, glimlagte en klein entrepreneurs! 🥰💰

Ons Kletsies het vandag die oulikste goedjies en lekkerste eetgoedjies verkoop!

🍭🧁🎨 Hulle het dit sommer baie geniet! ❤️
’n Groot dankie aan al ons maats en ouers wat soveel moeite gedoen het om die dag so spesiaal en suksesvol te maak! 🌸🙏🏻

Klets en Klouter – waar klein handjies groot dinge kan doen! 🌈💖✨

Deel 3🌱🥕 Klets en Klouter se eerste groentetuin! 🥕🌱Ons Graad R-maats het die week hul groen vingers gewys en ons eerste ...
27/08/2026

Deel 3
🌱🥕 Klets en Klouter se eerste groentetuin! 🥕🌱
Ons Graad R-maats het die week hul groen vingers gewys en ons eerste groentetuin geplant! 👩‍🌾👨‍🌾🌿

Die maatjies het dit só baie geniet om hul eie groenteplantjies te plant. Ons het ook geleer dat groente baie gesond is vir ons lyfies. 🥦🥕🍅

Nou kan ons nie wag om te sien hoe ons plantjies groei en ons groentetuin mooi groen word nie! 🌱💚

’n Groot dankie aan Sandri Marx en Tannie Sarie wat ons so mooi gehelp het om die groentebeddings voor te berei vir al ons spesiale groenteplantjies. Ons waardeer julle hulp baie! 🌸💚

🌱🥕

Deel 2  Elke maatjie kry 'n b***t om 'n plantjie te plant . 🌱🥕 Klets en Klouter se eerste groentetuin! 🥕🌱Ons Graad R-maa...
27/08/2026

Deel 2
Elke maatjie kry 'n b***t om 'n plantjie te plant .

🌱🥕 Klets en Klouter se eerste groentetuin! 🥕🌱
Ons Graad R-maats het die week hul groen vingers gewys en ons eerste groentetuin geplant! 👩‍🌾👨‍🌾🌿

Die maatjies het dit só baie geniet om hul eie groenteplantjies te plant. Ons het ook geleer dat groente baie gesond is vir ons lyfies. 🥦🥕🍅

Nou kan ons nie wag om te sien hoe ons plantjies groei en ons groentetuin mooi groen word nie! 🌱💚

’n Groot dankie aan Sandri Marx en Tannie Sarie wat ons so mooi gehelp het om die groentebeddings voor te berei vir al ons spesiale groenteplantjies. Ons waardeer julle hulp baie! 🌸💚
🌱🥕

Deel 1🌱🥕 Klets en Klouter se eerste groentetuin! 🥕🌱Ons Graad R-maats het die week  hul groen vingers gewys en ons eerste...
27/08/2026

Deel 1
🌱🥕 Klets en Klouter se eerste groentetuin! 🥕🌱
Ons Graad R-maats het die week hul groen vingers gewys en ons eerste groentetuin geplant! 👩‍🌾👨‍🌾🌿

Die maatjies het dit só baie geniet om hul eie groenteplantjies te plant. Ons het ook geleer dat groente baie gesond is vir ons lyfies. 🥦🥕🍅

Nou kan ons nie wag om te sien hoe ons plantjies groei en ons groentetuin mooi groen word nie! 🌱💚

’n Groot dankie aan Sandri Marx en Tannie Sarie wat ons so mooi gehelp het om die groentebeddings voor te berei vir al ons spesiale groenteplantjies. Ons waardeer julle hulp baie! 🌸💚
🌱🥕

🏑❤️ MINI HOKKIE PRETDAG! ❤️🏑Wat ’n heerlike pretdag was dit nie! 😍🏑 Ons Gr R-maats het dit ongelooflik baie geniet — ’n ...
24/08/2026

🏑❤️ MINI HOKKIE PRETDAG! ❤️🏑

Wat ’n heerlike pretdag was dit nie! 😍🏑 Ons Gr R-maats het dit ongelooflik baie geniet — ’n dag vol pret, laggies, rooi wangetjies en hope energie! ☀️❤️

Deur speel en pret leer ons sommer terselfdertyd belangrike hokkievaardighede en bou ons selfvertroue en spanwerk. 🏑🙌

’n Groot dankie aan al die wonderlike onderwysers wat hierdie spesiale dag gereël en moontlik gemaak het. 🌸

Julle harde werk word opreg waardeer!
Ook ’n baie groot dankie aan al ons ouers en maatjies vir die wonderlike gees, entoesiasme en ondersteuning. ❤️👏

Ons Gr R-maats het beslis hulself geniet en wys vir ons dat leer die lekkerste is wanneer dit met pret en speel gepaardgaan! 🏑🥰

21/08/2026

Address

Piet Retief 32
Wolmaransstad
2630

Opening Hours

Monday 07:15 - 14:00
Tuesday 07:15 - 14:00
Wednesday 07:15 - 14:00
Thursday 07:15 - 14:00
Friday 07:15 - 14:00

Telephone

0185962101

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Wolmaransstad Pre-Primêr Klets en Klouter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category