Wolmaransstad Hoër Tegniese Skool

Wolmaransstad Hoër Tegniese Skool Wolmaransstad Hoër Tegniese Skool Oud skoliere en onderwysers

Permanently closed.
Ek kom op die koerant uitknipsel af tussen ou fotos. Vrydag 28 Augustus 1981
23/07/2020

Ek kom op die koerant uitknipsel af tussen ou fotos. Vrydag 28 Augustus 1981

More Corrie. Ek weet nie of jy op die blad wil plaas nie. My skoonma tannie freda louw is gister oorlede in die ouderdom...
27/06/2020

More Corrie.
Ek weet nie of jy op die blad wil plaas nie.
My skoonma tannie freda louw is gister oorlede in die ouderdom van 90.
Sy het in die kantoor gewerk en later jare was sy en my skoonpa jannie louw, koshuis ouers by jan kemp koshuis.
Groete
Alet Pretorius

(Alet sulke posts van Ou Potlanders en hul se familie is altyd welkom)

19/04/2020

So het ons Swaizereneke se g*t geskop met 1980 met Inter Hoër

16/04/2020

Dawie Byleveld nooi almal op Reünie groep om die blat van ons Skool te join.

07/12/2019

Goeie more mede Potlanders. Met hartseer is dit nou vir my baie sad om te sê dat Frans Delpert (Sog) se vrou vanoggend net voor 8 oorlede is.

Dawie Byleveld het hierdie voorstel wat ek sekondeer.
13/08/2019

Dawie Byleveld het hierdie voorstel wat ek sekondeer.

25/06/2019
18/06/2019

Naand sê. Wie van jul slim manne en vroue hier van Potland kan help om hierdie "Page" na n "Groep" te verander. N Groep werk beter as n page. Of hoe kan ons al hierdie foto's en inligting oorplaas na die groep toe wat ek reeds gemaak het.

Address

Wolmaransstad
2630

Telephone

+27763893597

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wolmaransstad Hoër Tegniese Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wolmaransstad Hoër Tegniese Skool:

Shortcuts

Share

Category