Laerskool Dr Havinga Amptelik

Laerskool Dr Havinga Amptelik Woensdag 7 Januarie 1953
Op ’n sonnige Woensdag, 7 Januarie 1953, open Witpoortjie Laerskool met Mnr. P. F. E. Havinga

Schutte as skoolhoof met 7 personeellede en 210 leerders. Dit was die begin van ’n kleurryke geskiedenis van die skool. Die skool is gedurende 1963 vernoem na die destydse inspekteur van onderwys, Dr. J.

Dis AMPER tyd vir   se Gholfdag! Nog net 6️⃣ slapies!! 🤗BAIE dankie aan ons borge! Sonder julle is hierdie spesiale dag ...
05/09/2026

Dis AMPER tyd vir se Gholfdag!
Nog net 6️⃣ slapies!! 🤗

BAIE dankie aan ons borge! Sonder julle is hierdie spesiale dag nie moontlik nie. 🤩🔥
CFAO Mobility Toyota West Rand
GEELY
Truvia Logistics

⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳


💚VELDVRIENDE💚Ons Havie-Veldvriende het gister die lekkerste tyd gehad ten spyte van die koue weer. 🤗🔥 Speletjies, reptie...
05/09/2026

💚VELDVRIENDE💚
Ons Havie-Veldvriende het gister die lekkerste tyd gehad ten spyte van die koue weer. 🤗🔥
Speletjies, reptiele en stokbrood is net wat nodig is op ń Vrydagmiddag. 🤸🏼‍♂️🐍🥖
Dankie aan elke Havie wat daar was. Dankie ook aan die personeel vir jul tyd en moeite.🤩


Dis AMPER tyd vir   se Gholfdag! Nog net 7️⃣ slapies!! 🤗BAIE dankie aan ons borge! Sonder julle is hierdie spesiale dag ...
04/09/2026

Dis AMPER tyd vir se Gholfdag!
Nog net 7️⃣ slapies!! 🤗

BAIE dankie aan ons borge! Sonder julle is hierdie spesiale dag nie moontlik nie. 🤩🔥
Smash Apparel
VIP Technologies
Hennie's Krugersdorp

⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳


Wat ń ongelooflike kosbare ervaring. Dankie! Voortrekkermonument
04/09/2026

Wat ń ongelooflike kosbare ervaring. Dankie! Voortrekkermonument

Trots!   Voortrekkermonument
04/09/2026

Trots!


Voortrekkermonument

Springboks  💚💛💚💛💚💛💚
03/09/2026

Springboks

💚💛💚💛💚💛💚

  0/9 A-KRIEKET 🏏Ons   se 0/9 A-krieketspan het vandag uitstekende krieket gespeel en Laerskool De la Rey met 55 lopies ...
03/09/2026

0/9 A-KRIEKET 🏏

Ons se 0/9 A-krieketspan het vandag uitstekende krieket gespeel en Laerskool De la Rey met 55 lopies geklop! 🎉👏

Die span is besig om vanjaar baie goeie krieket te speel en wys elke wedstryd goeie groei, spanwerk en deursettingsvermoë.

⭐ Chinedu Chukwuemeka het met die kolf uitgeblink en ’n uitstekende 58 lopies aangeteken! 🏏🔥

Baie geluk aan die hele span en afrigters met ’n puik vertoning!

#0/9A

03/09/2026

Hoe oulik is hierdie Graad 1's?! 🤩
Jy WIL ń Havie wees!!! 💙
Spring gou.....nog net 1 dag oor om in te skryf!! 🤩
🤗📚📐🧮📏🖍✂️✏️


2️⃣0️⃣2️⃣7️⃣

Dis AMPER tyd vir   se Gholfdag! Nog net 8⃣ slapies!! 🤗BAIE dankie aan ons borge! Sonder julle is hierdie spesiale dag n...
03/09/2026

Dis AMPER tyd vir se Gholfdag!
Nog net 8⃣ slapies!! 🤗

BAIE dankie aan ons borge! Sonder julle is hierdie spesiale dag nie moontlik nie. 🤩
Property Bees
The Local Choice Pharmacy Witpoortjie
Westrand Rubber

Let the countdown begin......🔥
⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳


🌸Sekretaressedag🌸Vandag vier ons nie net wat julle doen nie, maar wie julle is. 🌿💚Julle is die glimlagte wat ’n moeilike...
02/09/2026

🌸Sekretaressedag🌸
Vandag vier ons nie net wat julle doen nie, maar wie julle is. 🌿💚
Julle is die glimlagte wat ’n moeilike dag ligter maak, die hande wat altyd help, die stemme wat altyd antwoord en die mense wat op een of ander manier altyd ’n oplossing vind. ✨
Julle is besonders, uniek en ongelooflik kosbaar vir . Julle gee soveel van julself, dikwels sonder dat iemand dit eers raaksien. Julle hou die wiele aan die rol, dra die ekstra laste en maak seker dat alles en almal versorg word. 🙏
Julle is ons lewensredders! 🩷
Ons is ongelooflik dankbaar vir elke oproep wat julle beantwoord, elke probleem wat julle oplos, elke leerder wat julle help en elke kollega wat julle ondersteun.🤩
Dankie dat julle die hart van is. 🥰
Ons waardeer julle meer as wat woorde ooit kan sê!
Gelukkige Sekretaressedag aan ons besonderse dames — julle is werklik een uit ’n miljoen! 🌷
Dankie aan ons oulikste leiers wat ń baie spesiale pakkie vir elkeen saamgestel het.🤗

Address

Andries Pretoriusstaat 29
Witpoortjie
1724

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Dr Havinga Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Dr Havinga Amptelik:

Shortcuts

Share

Category