Toekomstige Einsteins

Toekomstige Einsteins Kry die punte wat JY verdien! Eksamen hulp, Ekstra klasse en Tips vir Wiskunde, Rekeningkunde en Fisiese Wetenskap in AFRIKAANS

ONS SOEK TUTORS!Gaan na die website - Tutors, en doen aansoek!!!!mlboshoff.wix.com/einsteins
15/04/2016

ONS SOEK TUTORS!

Gaan na die website - Tutors, en doen aansoek!!!!

mlboshoff.wix.com/einsteins

Ekstra klasse in Wiskunde, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskappe en meer vir Graad 8 tot 12

Die laaste kwartaal het begin en elke bietjie wat jy nou insit TEL!!MATRIEKSEksamenvoorbereiding klasse:Wiskunde - Sater...
12/10/2015

Die laaste kwartaal het begin en elke bietjie wat jy nou insit TEL!!

MATRIEKS
Eksamenvoorbereiding klasse:
Wiskunde - Saterdae 10:00-11:30
Fisiese Wetenskap - Saterdae 11:30 - 13:00
Rekeningkunde - Vrydae 14:00-15:30

As jy nie in die tye kan kom nie, maak ons 'n plan!
Vir hierdie maand kry die matrieks AFSLAG
R100 per klas OF R300 vir die maand per vak

BEGIN NOU!!!!!

26/06/2015

Matrieks!!

Met minder as 3 maande oor voor rekord begin die matriekstres nou inskop...

Ons bied rekordeksamen hulp klasse in
WISKUNDE
FISIESE WETENSKAP
REKENINGKUNDE

Kom in die vakansie en kry 'n 2 uur privaat klas waar jy al jou nodige vrae oor die eksamen kan inkry

Of

Kom vir die groepsklasse waar ons vraestelle gaan deurwerk en gaan fokus op kwesbare areas!

Dis nou of nooit!
Kom word 'n Einstein!

18/05/2015

Gaan kyk ons videos!!!

Follow ons youtube channel Toekomstige Einsteins.. en kyk die videos wat ons oplaai oor nas en wiskunde probleme..

Doen dit nou!!

20/01/2015

Daar is baie min plekke oor vir ekstra klasse:
2 plekke vir Wiskunde Graad 11
1 plek vir Rekeningkunde Graad 11
1 plek vir Fisiese Wetenskap Graad 12!

15/01/2015

Ekstra klasse begin al die naweek!
Daar is baie min plekke beskikbaar...
As jy belangstel in ekstra klasse, besoek die webtuiste!
MAAK GOU!!

mlboshoff.wix.com/einsteins

06/01/2015

Geluk aan al my matrieks met julle goeie uitslae. Ek is so trots! Na al die harde werk kan julle nou die vrugte pluk en julle toekoms begin bou! :)

21/12/2014

Besoek die webtuiste

mlboshoff.wix.com/einsteins

06/12/2014

Mik vir die maan...
Selfs al mis jy sal jy tussen die sterre beland!

Hou duimvas vir die punte!

Ekstra klasse vir 2015!
01/12/2014

Ekstra klasse vir 2015!

01/12/2014
01/12/2014

Amper tyd vir uitslae...
Sterkte vir die Raporte

Address

Dirkie Uys Street
Witpoortjie

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Toekomstige Einsteins posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category