Leap Start Academy Afterschool Care

Leap Start Academy Afterschool Care A home away from home environment where your child will feel save and loved, assuring parents that t

Ons graad 1 maats Ons is sooo trots op julle en kan nie wag om te sien wat julle alles hierdie jaar gaan bereik nie Jull...
16/01/2024

Ons graad 1 maats

Ons is sooo trots op julle en kan nie wag om te sien wat julle alles hierdie jaar gaan bereik nie

Julle het almal so oulik gelyk vandag en almal met 'n glimlag van die skool afgekom

Ons is trots om julle steeds as deel van ons skool te hê, van julle het al hier begin op 3 jaar oud en tyd het so vinnig gegaan dat julle nou al in die groot skool is

Mag julle graad 1 jaar net goed wees vir julle, julle baie maats maak en skool geniet

22/08/2023
Vakansie pret Holiday fun
28/06/2023

Vakansie pret

Holiday fun

Address

Stumke Street 49
Witpoortjie
1724

Telephone

+27677463011

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leap Start Academy Afterschool Care posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Leap Start Academy Afterschool Care:

Shortcuts

Share

Category