13/12/2021
More. Wil baie dankie se aan Scooby doo se ouers vir die vertroue wat julle in ons het om u kleuter in ons sorg toe te vertrou, en ook om u kleuter te kon leer.
Geseende Kersfees en n voorspoesige 2022 word julle almal toe gewens.
Groete
Scooby doo personeel