08/09/2026
Blomplaas Kleure-Atletiekbyeenkoms (2):
Vir ons seuns is dit jaarliks 'n hoogtepunt om saam met die Larries deel te neem.
Baie geluk aan Quade Smith, Bjorn Matthews, Gerhard Schreuder en Johan K**k wat die beste baanatlete in hul verskeie ouderdomsgroepe was.
So ook aan Andrew Geldenhuys, Dylan Kitching, Dheniel Terblanche en Markus Fouché wat die beste veldatlete in hul ouderdomsgroepe was.
Die geesbeker het hierdie jaar gegaan aan die wit span 🤍🏍.
Die swart span het weggestap as WENNERS van die dag 🖤. Met die geel span kort op hul hakke 💛. Welgedaan aan almal wat deel was van die dag se sukses.
Ons sien uit na Blomplaas 2027 🤍💛🖤
.