Willowmore Secondary School

Willowmore Secondary School It's a school page used to communicate with learners and their parents about important information

11/09/2026

Vriendelike herinnering:


Ekstra Klasse โ€“ ๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐Ÿ— ๐†๐„๐‚ ๐๐ซ๐จ๐ฃ๐ž๐ค๐ ๐ž๐›๐š๐ฌ๐ž๐ž๐ซ๐๐ž
๐“๐š๐š๐ค

Geagte Ouers/Voogde

Willowmore Sekondรชre Skool rig graag ekstra klasse in vir al ons Graad 9-leerders om hulle te help met die voltooiing van hul belangrike GEC projekgebaseerde taak.

๐Ÿ“… Datum: Saterdag
๐Ÿ•˜ Tyd: 09:00 โ€“ 12:00
๐Ÿ“ Plek: Skoolterrein
โš ๏ธ Bywoning is verpligtend.

Ons vra dat alle Graad 9-leerders beslis hierdie klasse bywoon, aangesien dit noodsaaklik is vir die suksesvolle voltooiing van hul taak. Onderwysers sal beskikbaar wees om leiding en ondersteuning te bied.

Baie dankie vir u voortdurende ondersteuning en samewerking.

โญArbeid Bring Suksesโญ
๐Ÿ’™Theme๐Ÿงก:๐Ÿ’™๐Ÿงก

Net weer รฑ herinnering:                     โญArbeid Bring Suksesโญ                           ๐Ÿ’™Theme๐Ÿงก:๐Ÿ’™๐Ÿงก
11/09/2026

Net weer รฑ herinnering:

โญArbeid Bring Suksesโญ
๐Ÿ’™Theme๐Ÿงก:๐Ÿ’™๐Ÿงก

Ondersteun u hoรซrskool Willowmore, dit sal hoogs Waardeer word deur leerders en personeel.
03/09/2026

Ondersteun u hoรซrskool Willowmore, dit sal hoogs Waardeer word deur leerders en personeel.

๐Ÿงก๐Ÿ’™ Step behind the mask into a night of elegance and mystery at Willowmore Secondary's Masquerade Ball. Join us for an u...
12/08/2026

๐Ÿงก๐Ÿ’™ Step behind the mask into a night of elegance and mystery at Willowmore Secondary's Masquerade Ball. Join us for an unforgettable evening of great music, stunning fashion, and hidden identities. ๐ŸŽญ

๐ŸŽŸ๏ธ Tickets are limited, so grab yours now before they sell out and get ready for a magical night! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ๐Ÿชฉ

โญArbeid Bring Suksesโญ
๐Ÿ’™Theme๐Ÿงก:๐Ÿ’™๐Ÿงก

๐Ÿ˜€Ons hardwerkende & respekvolle      drama-leerders is gereed om die gehoor te      vermaak๐ŸŽฌ   genaamd:       ๐ŸŽญ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ผ๐—ป๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ...
10/08/2026

๐Ÿ˜€Ons hardwerkende & respekvolle
drama-leerders is gereed om die gehoor te
vermaak๐ŸŽฌ

genaamd:

๐ŸŽญ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ผ๐—ป๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—บ๐˜†๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ธ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜„๐—ผ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด
๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—บ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐—น๐—ถ๐—ธ๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ๐˜€๐ŸŽญ

Ons sien uit om u-hul in die teater te sien.

aan elke leerder wat die karakters so lewendig as moontlik gaan maak.

โญArbeid Bring Suksesโญ
๐Ÿ’™Theme๐Ÿงก:๐Ÿ’™๐Ÿงก

W.S.S. se ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ is hard aan die werk vir die verskeie buitemuurse aktiwiteite wat hierdie maand plaasvind. ๐——๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ๐˜€ as ...
06/08/2026

W.S.S. se ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ is hard aan die werk vir die verskeie buitemuurse aktiwiteite wat hierdie maand plaasvind.

๐——๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ๐˜€ as volg:

๐Ÿšด๐Ÿพ 07 Augustus: ๐—ง๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐˜€๐—ฏ๐—ฎ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐˜€
Toegang: Verniet

๐ŸŽญ 10 Augustus: ๐——๐—ฟ๐—ฎ๐—บ๐—ฎ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ฑ๐˜‚๐—ธ๐˜€๐—ถ๐—ฒ
Toegang: R30 kaartjie & R50 by deur

๐Ÿ’ƒ๐Ÿฝ๐Ÿ•บ๐Ÿฝ 14 Augustus: ๐— ๐—ฎ๐˜€๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฏ๐—ฎ๐—น
Toegang: Enkel-R50 & Paartjie-R100

ons leerders.

โญArbeid Bring Suksesโญ
๐Ÿ’™Theme๐Ÿงก:๐Ÿ’™๐Ÿงก

Dringend Benodigโฌ‡๏ธ                   โญArbeid Bring Suksesโญ                           ๐Ÿ’™Theme๐Ÿงก:๐Ÿ’™๐Ÿงก
05/08/2026

Dringend Benodigโฌ‡๏ธ

โญArbeid Bring Suksesโญ
๐Ÿ’™Theme๐Ÿงก:๐Ÿ’™๐Ÿงก

Terug asof ons nooit weg was nie:                   ๐ŸŽฌ๐——๐—ฟ๐—ฎ๐—บ๐—ฎ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ฑ๐˜‚๐—ธ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ๐ŸŽฌOor elke ๐˜๐˜„๐—ฒ๐—ฒ jaar vervaardig ๐—–๐—”๐—— รฑ verhaal om ...
02/08/2026

Terug asof ons nooit weg was nie:

๐ŸŽฌ๐——๐—ฟ๐—ฎ๐—บ๐—ฎ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ฑ๐˜‚๐—ธ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ๐ŸŽฌ

Oor elke ๐˜๐˜„๐—ฒ๐—ฒ jaar vervaardig ๐—–๐—”๐—— รฑ verhaal om op die verhoog te plaas. Hierdie jaar se toneelstuk bestaan uit 21 leerders en elkeen gaan uit hul pad om die karakters so lewendig as moontlik te maak.

๐ŸŽญ ๐— ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜๐—ผ๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—น๐˜€๐˜๐˜‚๐—ธ๐ŸŽญ

Die toneelstuk is geskryf deur รฑ W.S.S leerder (๐˜๐—ฎ๐—ป๐˜€ ๐—ถ๐—ป ๐—ด๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฑ ๐Ÿญ๐Ÿญ). Gedurende 2025 se Desember-vakansie (๐˜๐—ผ๐—ฒ ๐—ถ๐—ป ๐—ด๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฑ ๐Ÿญ๐Ÿฌ) het รฑ leerder die uitdagende opdrag ontvang om รฑ toneelteks te skryf.
๐——รญ๐˜ handel oor รฑ ๐—ผ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ฒ wat
baie omgee en geheg raak
aan รฑ leerder in haar klas wat:
๐—”๐—บ๐—ถ๐—ผ๐˜๐—ฟ๐—ผ๐—ณ๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—น๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—น๐—ฒ๐—ฟ๐—ผ๐˜€๐—ฒ(ALS)
het. Sy verneem dat hy รฑ beperkte
leeftyd oor het en dat sy ouers lelik
teenoor hom is. Sy maak ook bekend
dat hy haar ๐—ต๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐—ฟ aan haar eie
oorlede baba... Dรญs verlies, skuld en
hoe liefde vir iemand anders jou deur
aanvaarbare hulp kan bevry.

๐ŸŽซ๐—ž๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ๐˜€ te koop by Juff. Muller,
Mnr. Dirks-Korkee & Juff. Erasmus.

โญ•Let wel: Net 300 kaartjies van R30 word
verkoop. As u by die deur betaal
is dit R50.

๐——๐—ถ๐—ฒ ๐˜๐—ผ๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—น๐˜€๐˜๐˜‚๐—ธ ๐—ถ๐˜€ ๐Ÿญ๐Ÿฌ ๐—”๐˜‚๐—ด. ๐—ผ๐—บ ๐Ÿฎ๐˜‚๐˜‚๐—ฟ
๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—บ๐—ถ๐—ฑ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด & ๐Ÿณ๐˜‚๐˜‚๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ.

Aangeheg is die plakkaat:

โญArbeid Bring Suksesโญ
๐Ÿ’™Theme๐Ÿงก:๐Ÿ’™๐Ÿงก

Baie geluk aan al die leerders wat 'n                          ๐“๐จ๐ฉ ๐Ÿ๐ŸŽ               posisie behaal het! ๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐Ÿ–:1 Will-C...
30/07/2026

Baie geluk aan al die leerders wat 'n

๐“๐จ๐ฉ ๐Ÿ๐ŸŽ

posisie behaal het!

๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐Ÿ–:

1 Will-Carl Arends
2 Rhyany De Villiers
3 Deslin Nde
4 Zuharia Potgieter
5 Marsha Wildskut
6 Hope Mower
7 Kaylene Pieterse
8 Davian Wildeman
9 Janay Plaatjies
10 Shewontay Claasen

๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐Ÿ—:

1 Fazlin Harris
2 Edwina Moos
3 Chesnay Tarentaal
4 Mia Uithaler
5 Charoney Peterson
6 Wenashery Barends
7 Leano Armoed
8 Cloรซ Swarts
9 Lyle Davids
10 Jaylinne Japtha

๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐Ÿ๐ŸŽ:

1 Marchilene Festus
2 Jo-ann Saulse
3 Helen Legrange
4 Elcisha Van Der Ross
5 Annelie Rex
6 Rowaine Martin
7 Mbalentle Jordaan & Delmonique Darries
8 Shane-Carter Hendricks
9 Smitty Plaatjies
10 Leandra Baadjies & Ashwin Barnard

๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐Ÿ๐Ÿ:

1 Ronaldo Van Reenen & Caitlin Booysen
2 Cecilee Nkomo
3 Nicholla Jennecke
4 Chivandrรฉ Damons
5 Two-Shay Christiaan
6 Ethne Mapoe
7 Candy Noble
8 Eunicia September
9 Andrea Blaauw & Cleorissa Barends
10 Nahim Mnur

๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐Ÿ๐Ÿ:

1 Anique Magielies
2 Melissa De Villiers
3 Yamnkela Tengile
4 Jaydine Klaasen
5 Curvin Wiese
6 Mitchelle Katiyo
7 Shentonique Lucas
8 Requel Maarman
9 Ricardo Aweries
10 Chloรซ Brouwer

โญArbeid Bring Suksesโญ
๐Ÿ’™Theme๐Ÿงก:๐Ÿ’™๐Ÿงก

Address

01 Johanna Street
Willowmore

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:45
Tuesday 08:30 - 15:45
Wednesday 07:45 - 15:45
Thursday 08:00 - 15:45
Friday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Willowmore Secondary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Willowmore Secondary School:

Shortcuts

Share

Category