Laerskool Witrivier White River Primary School

Laerskool Witrivier White River Primary School Primary School

28/09/2026
Laerskool Witrivier vier ons erfenis, ons kultuur en ons eenheid! / White River Primary School, celebrate our heritage, ...
24/09/2026

Laerskool Witrivier vier ons erfenis, ons kultuur en ons eenheid! / White River Primary School, celebrate our heritage, our culture and our unity!

EENDERESIES 2026 πŸ₯Wat ’n heerlike dag was ons Eenderesies op 19 September by Sabie River Camp! Die weer het mooi saamgew...
21/09/2026

EENDERESIES 2026 πŸ₯

Wat ’n heerlike dag was ons Eenderesies op 19 September by Sabie River Camp! Die weer het mooi saamgewerk, en dit was ’n dag vol pret, lag, smul en lekker saamkuier.

Baie geluk aan ons Eenderesies-wenners:

πŸ₯‡ 1ste: Jennifer Pietersen – Eend nr. 277
πŸ₯ˆ 2de: Riaan Graaf – Eend nr. 262
πŸ₯‰ 3de: Peytin Pretorius – Eend nr. 006

Leerder wat die meeste kaartjies verkoop het: Lee-Anne Botha
Klas wat die meeste kaartjies verkoop het: Gr. 5 DG

’n Groot dankie aan elke persoon wat gehelp het om hierdie dag moontlik te maak!

Dankie aan Sabie River Camp vir die gebruik van die terrein en aan al die stalletjiehouers wat deel was van die dag. Baie dankie ook aan elkeen wat die dag saam met ons geniet het. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie!

DUCK RACE 2026 πŸ₯

What a wonderful day was our Duck Race on 19 September at Sabie River Camp! The weather was beautiful, and it was a day filled with fun, laughter, delicious treats and great company.

Congratulations to our Duck Race winners:

πŸ₯‡ 1st: Jennifer Pietersen – Duck No. 277
πŸ₯ˆ 2nd: Riaan Graaf – Duck No. 262
πŸ₯‰ 3rd: Peytin Pretorius – Duck No. 006

Learner who sold the most tickets: Lee-Anne Botha
Class that sold the most tickets: Grade 5 DG

A huge thank you to everyone who helped make this day possible!

Thank you to Sabie River Camp for the use of the venue and to all the stallholders who formed part of the day. Thank you also to everyone who joined us and enjoyed the day. Without your support, it would not have been possible!

πŸ₯ MNR. & MEJ. EEND-KOMPETISIE BY EENDERESIES 2026 πŸ₯Die Mnr. en Mej. Eend-kompetisie het op Saterdag, 19 September, by Sa...
21/09/2026

πŸ₯ MNR. & MEJ. EEND-KOMPETISIE BY EENDERESIES 2026 πŸ₯

Die Mnr. en Mej. Eend-kompetisie het op Saterdag, 19 September, by Sabie River Camp vir hope pret, groot geesdrif en tonne glimlagte gesorg!

’n Groot dankie aan ons fantastiese beoordelaars, ZhanΓ© Botha (Mev. Mpumalanga 2024), Claudette Erasmus (Mev. Mpumalanga-finalis) en Rauchelle Jordaan (Provinsiale Mpumalanga MS-finalis), vir julle tyd, moeite en entoesiasme.

’n Spesiale dankie aan Amanda Potgieter vir die pragtige pryse wat elke kategorie ekstra spesiaal gemaak het. Julle ondersteuning beteken baie.

πŸ† BAIE GELUK AAN ONS WENNERS!

Junior | 4–8 jaar
πŸ‘‘ Mej. Daisy Duck: Zelmari Panter
🌟 Mej. Persoonlikheid: Danya Viljoen
πŸ¦† Mnr. Donald Duck: Ofense Nkosi
🌟 Mnr. Persoonlikheid: Tibian Roche

Senior | 9–13 jaar
πŸ‘‘ Mej. Daisy Duck: Zani van der Walt
🌟 Mej. Persoonlikheid: Bongekile Sigudla
πŸ¦† Mnr. Donald Duck: Donavan van der Westhuizen
🌟 Mnr. Persoonlikheid: Zayden van der Westhuizen

Baie geluk aan elke wenner! πŸ†

En aan elke deelnemer, dankie vir julle entoesiasme, selfvertroue en deelname! πŸ₯πŸ’›

πŸ₯ MR. & MISS DUCK COMPETITION AT DUCK RACE 2026 πŸ₯

The Mr. and Miss Duck Competition brought plenty of fun, excitement and smiles to Sabie River Camp on Saturday, 19 September!

A huge thank you to our fantastic judges, ZhanΓ© Botha (Mrs Mpumalanga 2024), Claudette Erasmus (Mrs Mpumalanga finalist) and Rauchelle Jordaan (Provincial Mpumalanga MS finalist), for your time, effort and enthusiasm.

A special thank you to Amanda Potgieter for the beautiful prizes that made each category extra special. Your support is greatly appreciated.

πŸ† CONGRATULATIONS TO OUR WINNERS!

Junior | Ages 4–8
πŸ‘‘ Miss Daisy Duck: Zelmari Panter
🌟 Miss Personality: Danya Viljoen
πŸ¦† Mr. Donald Duck: Ofense Nkosi
🌟 Mr. Personality: Tibian Roche

Senior | Ages 9–13
πŸ‘‘ Miss Daisy Duck: Zani van der Walt
🌟 Miss Personality: Bongekile Sigudla
πŸ¦† Mr. Donald Duck: Donavan van Biljon
🌟 Mr. Personality: Zayden van der Westhuizen

Congratulations to all our winners! πŸ†

And to every participant, thank you for your enthusiasm, confidence and participation! πŸ₯πŸ’›

GRAAD 6-KAMP BY MANKELE AVONTUREOns Graad 6-leerders het van 16–18 September ’n onvergeetlike kamp by Mankele Avonture b...
20/09/2026

GRAAD 6-KAMP BY MANKELE AVONTURE

Ons Graad 6-leerders het van 16–18 September ’n onvergeetlike kamp by Mankele Avonture beleef!

Van hindernisbane, boogskiet en opvoerings tot ’n uitdagende staproete na twee pragtige watervalle, daar was avontuur en pret om elke draai!

Spanwerk en leierskap was aan die orde van die dag, en kosbare herinneringe is gemaak wat die leerders nog vir jare sal koester.

’n Groot dankie aan Mankele Avonture vir ’n wonderlike kamp en vir al die moeite wat gedoen is om hierdie ervaring vir ons Graad 6-leerders so spesiaal en onvergeetlik te maak!

GRADE 6 CAMP AT MANKELE ADVENTURES

Our Grade 6 learners enjoyed an unforgettable camp at Mankele Adventures from 16–18 September!

From obstacle courses, archery and performances to an exciting hike to two beautiful waterfalls, there was adventure and fun around every corner!

Teamwork and leadership were the order of the day, creating wonderful memories that the learners will treasure for years to come.

A big thank you to Mankele Adventures for an incredible camp and for all the effort that went into making this experience so special and memorable for our Grade 6 learners!
Mankele Adventures

Baie geluk aan LanΓ© Kruger wat vandag by die Curro Podium Noord Laerskole-byeenkoms by Pilditch Stadion deelgeneem het.L...
18/09/2026

Baie geluk aan LanΓ© Kruger wat vandag by die Curro Podium Noord Laerskole-byeenkoms by Pilditch Stadion deelgeneem het.

LanΓ© het ’n 1ste plek in Gewigstoot Meisies 0/10 behaal met ’n uitstekende afstand van 10,47 m!

Ons is ongelooflik trots op jou, LanΓ©! Baie geluk met hierdie besonderse prestasie! πŸ†

Congratulations to LanΓ© Kruger, who participated today at the Curro Podium North Primary Schools Meeting at Pilditch Stadium.

LanΓ© achieved 1st place in the Girls U/10 Shot Put with an excellent distance of 10.47 m!

We are incredibly proud of you, LanΓ©! Congratulations on this outstanding achievement! πŸ†

GRAAD 3’S VAT DIE RUIMTE OOR! | Op 10 September het ons Graad 3’s die ruimte skool toe gebring!  Hulle het soos hul guns...
17/09/2026

GRAAD 3’S VAT DIE RUIMTE OOR! |

Op 10 September het ons Graad 3’s die ruimte skool toe gebring! Hulle het soos hul gunsteling planete aangetrek en heerlik om die sirkel β€œgewentel”.

Die klaskamer was behoorlik ’n galaktiese avontuur met ons klein ruimtevaarders wat die planete verken het!

Wat ’n prettige en kreatiewe manier om oor ons sonnestelsel te leer!

GRADE 3s BLAST OFF INTO SPACE!

On 10 September, our Grade 3's brought space to school! They dressed up as their favourite planets and had lots of fun β€œorbiting” around the circle.

Our classroom became a galactic adventure, filled with little astronauts exploring the planets!

What a fun and creative way to learn about our solar system!

Address

Sydcornwell
White River
1240

Opening Hours

Tuesday 07:30 - 13:35
Wednesday 07:30 - 13:35
Thursday 07:30 - 13:35
Friday 07:30 - 13:35

Telephone

+27137512231

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Witrivier White River Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Witrivier White River Primary School:

Shortcuts

Share

Category