Rob Ferreira

Rob Ferreira Robbies, oud-Robbies, Robbie ouers..as jou bloed oranje is, is hierdie die plek waar jy kan gesels met ander en by bly met wat in Robbieland gebeur
(1)

🧡👔🧡👗🧡Rieba Clothing
08/10/2026

🧡👔🧡👗🧡
Rieba Clothing

🧡🚙🧡🚙🧡
08/10/2026

🧡🚙🧡🚙🧡

08/10/2026

Cancervive

08/10/2026

Cancervive


🧡🩷🧡🩷🧡✨ Kennis is krag. Hoop is alles. 💖✨Toe die buitengewone span van Cancervive 'n besoek aan Hoërskool Rob Ferreira ge...
08/10/2026

🧡🩷🧡🩷🧡
✨ Kennis is krag. Hoop is alles. 💖✨

Toe die buitengewone span van Cancervive 'n besoek aan Hoërskool Rob Ferreira gebring het, het hulle veel meer as net opwindende energie saamgebring — hulle het 'n lewensreddingsboodskap gedeel: vroeë identifisering red lewens, en jy is nooit alleen nie. 💜

Deur kragtige stories, heerlike humor en ope gesprekke het Cancervive die Robbies daaraan herinner dat kankerbewustheid nie iets is om te vrees nie, maar iets wat ons met moed en kennis moet aanpak. Wanneer ons ons liggame verstaan en die stilte verbreek, neem ons ons eie krag terug.

Kyk na hierdie oomblikke van 'n onvergeetlike dag wat almal geïnspireer, ingelig en vol hoop gelaat het! ⬇️📸🎥

🧡🩷🧡🩷🧡
✨ Knowledge is Power. Hope is Everything. 💖✨

When the extraordinary team from Cancervive paid a visit to Hoërskool Rob Ferreira, they brought more than just dynamic energy — they brought a life-saving message: early detection saves lives, and you are never alone. 💜

Through powerful stories, laughter, and open conversation, Cancervive reminded our Robbies that cancer awareness isn't something to fear — it's something to embrace with courage and knowledge. When we understand our bodies and break the silence, we reclaim our power.

Check out these moments from an unforgettable day that left everyone inspired, educated, and filled with hope! ⬇️📸🎥






🧡🎂🧡🎂🧡Gelukkige verjaarsdag!🧡🎂🧡🎂🧡Happy birthday!
08/10/2026

🧡🎂🧡🎂🧡
Gelukkige verjaarsdag!

🧡🎂🧡🎂🧡
Happy birthday!



🧡👟🧡👟🧡Op julle merke, Laeveld! 🏃‍♂️💨Die aksie is aan die brand wanneer Hoërskool Rob Ferreira die elektrifiserende Laevel...
07/10/2026

🧡👟🧡👟🧡
Op julle merke, Laeveld! 🏃‍♂️💨

Die aksie is aan die brand wanneer Hoërskool Rob Ferreira die elektrifiserende Laeveld Oop Atletiekbyeenkoms aanbied!

Maak gereed vir plofbare aksie op die baan en indrukwekkende krag op die veld!

📅 Datum: Donderdag, 8 Oktober 2026
⏰ Tyd: 15:00
📍 Plek: Hoërskool Rob Ferreira

Of jy nou hardloop vir 'n plek op die podium en of jy uit die pawiljoen cheer, jy wil nie 'n enkele sekonde hiervan misloop nie.

📲 Bly voor in die wedloop! Skandeer die QR-kode of kliek op die skakel om aan te sluit by ons amptelike WhatsApp-kanaal vir regstreekse uitslae, direk op jou foon.

Sien julle by die baan! 🏆🔥

🧡👟🧡👟🧡
On your marks, Lowveld! 🏃‍♂️💨

The heat is on as Hoërskool Rob Ferreira hosts the electrifying Lowveld Open Athletics Meeting! Get ready for explosive action on the track and high-flying power on the field.

📅 Date: Thursday, 8 October 2026
⏰ Time: 15:00
📍 Venue: Hoërskool Rob Ferreira

Whether you're sprinting for the podium or cheering from the stands, you won't want to miss a single second.

📲 Stay ahead of the pack! Scan the QR code or follow the link below to join our official WhatsApp channel for real-time results, right on your phone

See you at the track! 🏆🔥

https://whatsapp.com/channel/0029VbDonWC3gvWTEzpcVq2z



07/10/2026

Cancervive @

🧡🏃🏻‍♀️🧡🏊🏻‍♀️🧡
06/10/2026

🧡🏃🏻‍♀️🧡🏊🏻‍♀️🧡

🧡📢🧡📢🧡
06/10/2026

🧡📢🧡📢🧡

Address

Danie Joubert Street
White River
1240

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 13:00

Telephone

+27137512281

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rob Ferreira posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Rob Ferreira:

Shortcuts

Share

Category