Oppiplaas Leersentrum

Oppiplaas Leersentrum ERKEN | VERSTAAN | WAARDEER

05/01/2023

Oppiplaas Leersentrum is onder opknapping en sal tydelik gesluit wees tot verdere kennisgewing. Verskriklik jammer vir enige ongerief.

Oppiplaas Leersentrum is under refurbishment and will be temporarily closed until further notice. Terribly sorry for any inconvenience.

Oppiplaas Leersentrumń Leersentrum ingerig vir naskool sorg.◾️ Opgeleide gekwalifiseerde onderwysers, wat u kind sal hel...
17/01/2022

Oppiplaas Leersentrum
ń Leersentrum ingerig vir naskool sorg.
◾️ Opgeleide gekwalifiseerde onderwysers, wat u kind sal help met huiswerk.
◾️ Leerwerk/Eksamens en Opsommings
◾️ ń Volledige funksionele snoepie.

Skakel ons gerus
Leoni Coetzer: 082 978 9451
[email protected]

29/11/2021
Baie mooi gedink & gedoen aan al die graad 7's vir hulle kreatiewe idees om items uit herwinde materiaal te maak
31/05/2021

Baie mooi gedink & gedoen aan al die graad 7's vir hulle kreatiewe idees om items uit herwinde materiaal te maak

Vandag was 'n prettige dag by OppiPlaas, die kinders het ons gehelp om die visdam skoon te maak. Dankie kinders vir al j...
19/05/2021

Vandag was 'n prettige dag by OppiPlaas, die kinders het ons gehelp om die visdam skoon te maak. Dankie kinders vir al julle hulp en entoesiasme.

📚BESTUDEER AANLYN MET OPPIPLAAS LEERSENTRUM📚As u 'n hoërskooldiploma benodig om vir 'n sekere werk te kwalifiseer of ver...
15/04/2021

📚BESTUDEER AANLYN MET OPPIPLAAS LEERSENTRUM📚
As u 'n hoërskooldiploma benodig om vir 'n sekere werk te kwalifiseer of verder in Suid-Afrika wil studeer, is die GED® 'n uitstekende alternatief.

Vir kinders wat die middag hulp nodig het met hul huiswerk
KONTAK ONS:
📞082 978 9451
📞083 497 7542

Is jy 17 en sukkel jy om jou hoërskoolopleiding te voltooi?🧩📚Leer meer saam met Oppiplaas Leersentrum!Ons kan jou help o...
15/04/2021

Is jy 17 en sukkel jy om jou hoërskoolopleiding te voltooi?🧩📚
Leer meer saam met Oppiplaas Leersentrum!
Ons kan jou help om jou hoërskool te voltooi en jou matriek te voltooi.📝📌
Oppiplaas Leersentrum het n oplossing vir jou.
Vir nog meer informasie
Kontak Ons:
📞082 978 9451
📞083 497 7542

Bel of stuur n e-pos na ons vir meer informasie:082 212 3648kantoor@oppiplaaslaeveld.co.za
13/02/2021

Bel of stuur n e-pos na ons vir meer informasie:
082 212 3648
[email protected]

Address

V28 Vergenoeg Road
White River
1240

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppiplaas Leersentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Oppiplaas Leersentrum:

Shortcuts

Share

Category