29/11/2025
Onthou om vakansiesorg te bespreek vanaf 1 tot 12 Desember 2025
Kairos Nasorg is your child’s second home after school! We offer safe transportation, nutritious meals, homework help, exam prep, and rides to extracurriculars.
With CCTV and a large fenced play area, we ensure a secure and enriching environment.
29/11/2025
Onthou om vakansiesorg te bespreek vanaf 1 tot 12 Desember 2025
24/11/2025
https://forms.gle/UwxLYPQh7UEKoQw9A
Volg die skakel indien u vir Desember vakansiesorg wil bespreek. Witrivier.
Please fill in the link if you want to book December Holiday care. White River.
17/09/2025
18/01/2025
Hier staan ons klas vandag.
Ek is so trots op hoe baie ons gegroei en verbeter het.
Mag 2025 ñ fantastiese jaar wees!
18/01/2025
Hier was ons klas net ñ leë dop, ñ droom.. (Desember 2021)
Ek het geen idee gehad of dit gaan werk nie.
Ek het geen idee gehad watter kollegas, ouers en kinders oor my pad sou kom nie.
Daar is al 100 leerders deur hierdie naskool, party bly lank, party net ñ paar maande.
Elke kind en ouer het ñ impak hier kom maak, ons leer en groei soos die kinders leer en groei.
My personeel, my kollegas, my staatmakers! Julle hande staan vir niks verkeerd nie, elke mal idee wat ek al gehad het, het julle gehelp bou, verf of maak.
Julle is altyd getrou en doen julle werk met oorgawe en julle raak lief vir elke kind wat oor ons pad kom.
Ek is dankbaar vir elke liewe persoon wat op enige manier, klein of groot, ñ verskil hier kom maak het.
Mag ons elke dag meer groei, nog sterker en beter, mag die kwaliteit van ons nasorg van krag tot krag groei!
Ek sê "ons nasorg", want beslis was ek nog nie een dag alleen nie.
Vriende, familie, kollegas, ouers en kinders - ek is dankbaar vir elke liewe een van julle!
11/12/2024
https://forms.gle/4TEDanMBhiCGLLpTA
Kairos Vakansiesorg R120 per dag per leerder.Vooruit betaalbaar. 079 067 2623
07/11/2024
Witrivier Mpumalanga
Gee jou tiener die VRYHEID om te kies na watter kerk hulle wil gaan⛪️
Met dié vryheid kom daar twee VERWAGTINGS.
1. Jou tiener moet EEN Sondag ñ maand langs jou in JOU kerk sit.
2. Jou tiener moet tenminste EEN keer per WEEK kerk toe gaan.
Bv. As jou tiener se vriende ñ aktiewe jeug by hulle kerk op ñ Donderdag aand het, laat jou tiener saam met die vriende gaan.
Hoekom moet jy dié vryheid gee?
Behalwe dat ñ tiener se brein dopamien afskei wanneer hulle sosialiseer met vriende...
kan jou tiener ñ "lewendige" verhouding met die Here bou
EN
dan kan jy wonderlike gesprekke met ñ 'opgewonde' tiener hê oor wat by dié jeugaand gebeur het
in plaas van...
ñ dikbek, BAIE vaak tiener (Sondag na Sondag) langs jou wat verseker NIE met jou wil gesels nie.
08/05/2024
2 plekkies oop in die nasorg,
slegs vir ouers wat regtig belangstel.
-Leerders word opgetel by die skool,
-Word rond gery vir buitemuurse aktiwiteite,
- Kry middagete en ñ snack.
- Naby aan die skool geleë
- CCTV kameras
- Groot area om te speel na huiswerk
- Vakansiesorg beskikbaar
Verwysings vir vorige skole/naskole sal gekontak word om betalingsrekord te bevestig.
Kontak Elsa vir meer inligting: 079 067 2623
| Monday | 13:00 - 17:30 |
| Tuesday | 13:00 - 17:30 |
| Wednesday | 13:00 - 17:30 |
| Thursday | 13:00 - 17:30 |
| Friday | 13:00 - 17:30 |