Hugenote Hoërskool

Hugenote Hoërskool Hugenote Hoërskool is ‘n dubbelmedium-staatskool geleë in Wellington in die Boland.

11/09/2026

𝐁𝐋𝐀𝐂𝐊𝐈𝐄 𝐓𝟐𝟎 𝐒𝐌𝐀𝐒𝐇 | 𝐍𝐎𝐔 𝐑𝐀𝐀𝐊 𝐃𝐈𝐓 𝐄𝐑𝐍𝐒𝐓𝐈𝐆!Die oorhandiging van die amptelike spandrag is vandag deur die eienaars van die...
10/09/2026

𝐁𝐋𝐀𝐂𝐊𝐈𝐄 𝐓𝟐𝟎 𝐒𝐌𝐀𝐒𝐇 | 𝐍𝐎𝐔 𝐑𝐀𝐀𝐊 𝐃𝐈𝐓 𝐄𝐑𝐍𝐒𝐓𝐈𝐆!

Die oorhandiging van die amptelike spandrag is vandag deur die eienaars van die spanne gedoen.

Hou hierdie spanne dop – die kompetisie gaan straf wees!




𝐁𝐋𝐀𝐂𝐊𝐈𝐄 𝐓𝟐𝟎 𝐒𝐌𝐀𝐒𝐇 | 𝐎𝐏𝐄𝐍𝐈𝐍𝐆𝐒𝐅𝐔𝐍𝐊𝐒𝐈𝐄Die Blackie T20 Smash het afgeskop met oudleerder, Lizaad Williams en Hardus Viljoen ...
10/09/2026

𝐁𝐋𝐀𝐂𝐊𝐈𝐄 𝐓𝟐𝟎 𝐒𝐌𝐀𝐒𝐇 | 𝐎𝐏𝐄𝐍𝐈𝐍𝐆𝐒𝐅𝐔𝐍𝐊𝐒𝐈𝐄

Die Blackie T20 Smash het afgeskop met oudleerder, Lizaad Williams en Hardus Viljoen wat hul stories kom deel het. Drome is aangewakker en vuur is aangesteek. Ons is reg vir die jaar se kompetisie!




𝐊𝐎𝐎𝐑 | 𝐎𝐏𝐓𝐑𝐄𝐃𝐄 𝐁𝐘 𝐃𝐈𝐄 𝐍𝐀𝐒𝐈𝐎𝐍𝐀𝐋𝐄 𝐎𝐑𝐑𝐄𝐋𝐒𝐈𝐌𝐏𝐎𝐒𝐈𝐔𝐌 𝐕𝐀𝐍 𝐒𝐀𝐊𝐎𝐕
08/09/2026

𝐊𝐎𝐎𝐑 | 𝐎𝐏𝐓𝐑𝐄𝐃𝐄 𝐁𝐘 𝐃𝐈𝐄 𝐍𝐀𝐒𝐈𝐎𝐍𝐀𝐋𝐄 𝐎𝐑𝐑𝐄𝐋𝐒𝐈𝐌𝐏𝐎𝐒𝐈𝐔𝐌 𝐕𝐀𝐍 𝐒𝐀𝐊𝐎𝐕

𝐁𝐄𝐑𝐆𝐅𝐈𝐄𝐓𝐒𝐔𝐈𝐓𝐒𝐋𝐀𝐄 | 𝐖𝐂𝐒𝐂-𝐁𝐘𝐄𝐄𝐍𝐊𝐎𝐌𝐒 | 𝐁𝐋𝐎𝐄𝐌𝐄𝐍𝐃𝐀𝐋Sub-junior dogters:Lianka Retief 9/11Junior dogters o.16:Janke van Zyl 3/1...
08/09/2026

𝐁𝐄𝐑𝐆𝐅𝐈𝐄𝐓𝐒𝐔𝐈𝐓𝐒𝐋𝐀𝐄 | 𝐖𝐂𝐒𝐂-𝐁𝐘𝐄𝐄𝐍𝐊𝐎𝐌𝐒 | 𝐁𝐋𝐎𝐄𝐌𝐄𝐍𝐃𝐀𝐋

Sub-junior dogters:
Lianka Retief 9/11

Junior dogters o.16:
Janke van Zyl 3/10
Nicole Suren 6/10

Sub-junior seuns:
Migael Meintjes 27/69

Jeug: Seuns o.15:
Tiago Pestana 4/67

Jeug: Seuns o.16:
Claude Marais 26/58
Liam Piek 32/58

Jeug: Seuns o.17:
Zain Engelbrecht 11/32
Jean-Paul Watts 20/32

Jeug: Seuns o.18:
Leroux Nel 7/23

Hierdie was die laaste resies van die seisoen. Die matriekseuns het dit afgesluit deur met hul skoolhemde te ry.




𝐋𝐄𝐈𝐄𝐑𝐒𝐊𝐀𝐏 | 𝐕𝐑𝐋 | 𝐃𝐀𝐆𝐁𝐄𝐒𝐓𝐔𝐔𝐑 𝟐𝟎𝟐𝟕
03/09/2026

𝐋𝐄𝐈𝐄𝐑𝐒𝐊𝐀𝐏 | 𝐕𝐑𝐋 | 𝐃𝐀𝐆𝐁𝐄𝐒𝐓𝐔𝐔𝐑 𝟐𝟎𝟐𝟕




𝐀𝐋𝐔𝐌𝐍𝐈 | 𝐑𝐄𝐔̈𝐍𝐈𝐄 - 𝟒𝟎 𝐉𝐀𝐀𝐑 | 𝐌𝐗 𝟏𝟗𝟖𝟔
01/09/2026

𝐀𝐋𝐔𝐌𝐍𝐈 | 𝐑𝐄𝐔̈𝐍𝐈𝐄 - 𝟒𝟎 𝐉𝐀𝐀𝐑 | 𝐌𝐗 𝟏𝟗𝟖𝟔




Address

Blouvlei Road
Wellington
7655

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27218732111

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hugenote Hoërskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hugenote Hoërskool:

Shortcuts

Share

Category