Laerskool Hugo Rust

Laerskool Hugo Rust Laerskool Hugo Rust is gelee in Wellington en bied top gehalte akademie.

PERSONEEL
06/09/2026

PERSONEEL

05/09/2026

WESTERN CAPE SCHOOL MTB

Ons is baie trots op Ina de Wet wat vandag aan die WESTERN CAPE SCHOOL MTB se laaste resies van die reeks deelgeneem en 'n eerste plek behaal het. Sy lê tans EERSTE in haar ouderdomsgroep in die Wes-Kaap.


LAERSKOOL SWARTLAND FAST 5'S                   🥉🥉🥉🥉🥉🥉🥉
04/09/2026

LAERSKOOL SWARTLAND FAST 5'S

🥉🥉🥉🥉🥉🥉🥉


04/09/2026

LAERSKOOL SWARTLAND 7's


LAERSKOOL SWARTLAND FAST 5 en 7's.
04/09/2026

LAERSKOOL SWARTLAND FAST 5 en 7's.


NASORGPOS
04/09/2026

NASORGPOS

PERSONEELMet absolute leedwese en diepe skok deel ons die hartverskeurende nuus dat Mnr. Cyle Davids gisteraand tragies ...
29/08/2026

PERSONEEL

Met absolute leedwese en diepe skok deel ons die hartverskeurende nuus dat Mnr. Cyle Davids gisteraand tragies in ’n motorongeluk oorlede is.

Ons harte gaan uit na sy familie en geliefdes in hierdie ongelooflik moeilike tyd. Mag ons Hemelse Vader hulle omvou met Sy liefde, krag en vertroosting, en mag hulle troos vind in die wete dat hulle nie alleen is nie.

Rus sag, Cyle.

Address

Jan Van Riebeeckstr
Wellington
7655

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

(021) 8731598

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Hugo Rust posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Hugo Rust:

Shortcuts

Share