Aspatat Dagsorg

Aspatat Dagsorg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Aspatat Dagsorg, Day Care, Kerkstraat 90, Wellington.

Kom geniet ons eerste Gholfdag saam met ons.
10/01/2024

Kom geniet ons eerste Gholfdag saam met ons.

10/01/2024

Na baie hierdie kant toe en daardie kant toe,het ons nou offisieel die naam van die skool verander na Pippies Kleuterskool.

Volg ons asb op Facebook.

Aspatat personeel sluit die jaar op n hoë noot af. Julle was TOPS.
15/12/2023

Aspatat personeel sluit die jaar op n hoë noot af. Julle was TOPS.

Wilde diere klas gradeplegtigheid 2023.Sterkte aan van ons maatjies wat na ander "groot" skole gaan! Ons gaan julle baie...
15/12/2023

Wilde diere klas gradeplegtigheid 2023.
Sterkte aan van ons maatjies wat na ander "groot" skole gaan! Ons gaan julle baie mis! Dankie aan die ouers en elke maatjie vir die jaar wat verby is. Julle het diep in ons harte gekruip. Sterkte op elkeen se pad vorentoe en mag ons altyd alles aanpak met ywerigheid, soos ons Aspatatte kan!

Die laaste sterretjies van die jaar.Ons is trots op julle!
15/12/2023

Die laaste sterretjies van die jaar.
Ons is trots op julle!

Ons sterretjies van die week. Baie geluk julle!
08/12/2023

Ons sterretjies van die week. Baie geluk julle!

Ons sterretjie van vandag!
07/12/2023

Ons sterretjie van vandag!

Ons sterretjie van die dag!
07/12/2023

Ons sterretjie van die dag!

Veels geluk Hanlo! Hoop jy het 'n wonderlike dag en jaar verder!
01/12/2023

Veels geluk Hanlo! Hoop jy het 'n wonderlike dag en jaar verder!

Ons hou boeresportdag en ontvang medaljes vir ons deelname..
01/12/2023

Ons hou boeresportdag en ontvang medaljes vir ons deelname..

Ons sterretjies van die week...
01/12/2023

Ons sterretjies van die week...

Address

Kerkstraat 90
Wellington
7655

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27711035320

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aspatat Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category