Little People's Playschool

Little People's Playschool Speelskool Leer deur spel om emosioneel, sosiaal, verstandelik en liggaamlik tot hul volle potensiaal te ontwikkel.

Wie leer klein maatjies sosialiseer? Dis een van die belangrikste vaardigheid wat ons maatjies leer by die skool. Hoe pr...
26/08/2026

Wie leer klein maatjies sosialiseer?

Dis een van die belangrikste vaardigheid wat ons maatjies leer by die skool. Hoe praat ek met my maatjie, hoe speel ons saam, hoe deel ons speelgoed, hoe maak ons beurte, hoe roep ek 'n maatjie en nog soveel meer.


Dankie aan SJ Cooling and Electrical wat vir ons nuwe ligte opgesit het. Nou is daar geen donker hoekies. Ons waardeer d...
26/08/2026

Dankie aan SJ Cooling and Electrical wat vir ons nuwe ligte opgesit het. Nou is daar geen donker hoekies.

Ons waardeer dit!

Veiligheid kom eerste!

Dit was baie lekker! Borrels-kuns in die week wat ons meer oor water leer. 💦🩵💙
26/08/2026

Dit was baie lekker!

Borrels-kuns in die week wat ons meer oor water leer. 💦🩵💙


22/08/2026
22/08/2026

BRANDWEERSTASIE oefensessie.

😆😆😆🥰

21/08/2026

Dit sal verseker 'n jaarlikse uitstappie raak.
Ons maats het dit baie geniet.

Dankie aan Paarl Brandweerstasie wat ons so mooi verwelkom het en elke Ouer wat gehelp het.

Dit was lekker!

Paar van Juf. Marita se BAIE lekker kos! Dankie vir Juffrou se lekker, eenvoudige, tuis gemaakte, gesonde kos!
19/08/2026

Paar van Juf. Marita se BAIE lekker kos!

Dankie vir Juffrou se lekker, eenvoudige, tuis gemaakte, gesonde kos!

Wie hou nie van eet nie? Hier word altyd lekker geëet. Ons maatjies hou daarvan om saam met hulle maats te eet en omdat ...
19/08/2026

Wie hou nie van eet nie?

Hier word altyd lekker geëet. Ons maatjies hou daarvan om saam met hulle maats te eet en omdat hulle dieselfde kos eet, eet hulle verseker beter!

Almal hou van Juf. Marita se kos en daar word gereeld vir 2de bakkies gevra.

Dis so mooi hoe ons klein maats leer om onafhanklik te eet en mooi te sit by 'n tafeltjie en eet. Ons ondersteun hulle deur die proses en is so trots op hulle ontwikkeling.


19/08/2026

Let's build a farm!

🩵💚💙

Met ons plante tema het ons ouer maats die kans gekry om 'n plaas te bou saam met hulle maats. Hulle kon hulle verbeeldi...
19/08/2026

Met ons plante tema het ons ouer maats die kans gekry om 'n plaas te bou saam met hulle maats.

Hulle kon hulle verbeelding gebruik en vaardighede om 'n pragtige plaas met diere en plante te bou.

Almal het dit baie geniet!


Address

Stucki Gedenksaal, Perdeskoen
Wellington

Telephone

+27836472614

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little People's Playschool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Little People's Playschool:

Shortcuts

Share

Category