Wellington Primary

Wellington Primary Our Mission: The mission of Wellington Primary is to guarantee that each student achieves academic and personal excellence, becomes a lifelong learner.

Our Vision: At Wellington Primary School every child is a winner!

Op Internasionale Geletterdheidsdag vier ons die wonder van woorde, stories en die krag van lees. Elke kind verdien die ...
08/09/2026

Op Internasionale Geletterdheidsdag vier ons die wonder van woorde, stories en die krag van lees. Elke kind verdien die kans om te lees, te leer en groot te droom! ✨📚

Gelukkige Sekretaressedag aan ons twee wonderlike sekretaresses! 💚💛Ons skool is ongelooflik bevoorreg om die beste twee ...
02/09/2026

Gelukkige Sekretaressedag aan ons twee wonderlike sekretaresses! 💚💛

Ons skool is ongelooflik bevoorreg om die beste twee sekretaresse te hê! Julle is die hart wat agter die skerms alles aan die gang hou — altyd vriendelik, behulpsaam, professioneel en bereid om die ekstra myl te loop.

Dankie vir alles wat u elke dag vir ons personeel, leerders en skool doen. Die harde werk, toewyding en warm glimlagte word opreg waardeer.

Mag julle vandag net so spesiaal voel soos wat julle vir ons skool is. 💚💛

1x Grondslagfase Kontrakpos beskikbaar
01/09/2026

1x Grondslagfase Kontrakpos beskikbaar

31/08/2026

Totsiens, Juffrou Morris. Geniet elke oomblik van die welverdiende rus! 💚💛

NA JARE VAN LIEFDE, TOEWYDING EN DIENS… Vandag sê ons totsiens aan ’n besonderse juffrou wat oor soveel jare ’n onuitwis...
31/08/2026

NA JARE VAN LIEFDE, TOEWYDING EN DIENS…

Vandag sê ons totsiens aan ’n besonderse juffrou wat oor soveel jare ’n onuitwisbare merk op die harte van leerders en kollegas gelaat het.

Dankie, Juf. Morris, vir elke les, elke glimlag, elke woord van bemoediging en elke kind wat deur u hande gegaan het. Juffrou se nalatenskap sal nog lank voortleef in die lewens van dié wat die voorreg gehad het om juffrou te ken.

Mag die aftrede gevul wees met rus, vreugde, nuwe avonture en baie tyd vir alles waarvoor daar nooit genoeg tyd was nie!

Geniet elke oomblik van hierdie nuwe hoofstuk – juffrou het dit verdien! 💚💛

Baie geluk, O’Connor! 🏉Ons is ongelooflik trots op jou dat jy die Boland o/12 A-rugbyspan gehaal het! Wat ’n besonderse ...
31/08/2026

Baie geluk, O’Connor! 🏉
Ons is ongelooflik trots op jou dat jy die Boland o/12 A-rugbyspan gehaal het! Wat ’n besonderse prestasie. Geniet elke oomblik en hou aan om hard te werk!

29/08/2026

Address

Frontstreet
Wellington
7655

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:40
Tuesday 07:30 - 13:40
Wednesday 07:30 - 13:40
Thursday 07:30 - 13:40
Friday 07:30 - 19:30

Telephone

+27218732321

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wellington Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wellington Primary:

Shortcuts

Share