Kabouterplaas Kleuterskool

Kabouterplaas Kleuterskool Kom loer gerus in by die BESTE kleuterskool in die dorp. Kinders vanaf 3 maande tot 5 jaar oud. Kontak ons en word deel van ons familie

Ons glo aan 'n liefdevolle,vriendelike en veilige omgewing waarin ons kleintjies kan groei en floreer.

11/09/2026

Bokke dae is nie altyd net braai, shozaloza, boerie rolls en dans nie. Ons speel ook erenstig rugby almal saam. Ons speel mooi, ons deel, help mekaar op en geniet elke oomblik daarvan. Kabouterplaas is trots op hierdie toekomstige bokke.

08/09/2026

Total harmony πŸ€—β£οΈ

Warm daggies is vir water speel en modderkoekies. Lente hitte het aangebreuk, maar ons kabouters speel steeds tog te lek...
08/09/2026

Warm daggies is vir water speel en modderkoekies. Lente hitte het aangebreuk, maar ons kabouters speel steeds tog te lekker buite.

Met julle Kabouters in ons lewe is dit elke dag lente. Dankie dat julle ons wΓͺreld opkikker en versier met julle glimlag...
02/09/2026

Met julle Kabouters in ons lewe is dit elke dag lente.

Dankie dat julle ons wΓͺreld opkikker en versier met julle glimlaggies, klein persoonlikhede en vrolikheid.

Dit is hoe dit gaan wanneer jy die groot maatjies aanstel om foto's te neem terwyl hulle speel. Kyk net hoe lekker hulle...
01/09/2026

Dit is hoe dit gaan wanneer jy die groot maatjies aanstel om foto's te neem terwyl hulle speel.

Kyk net hoe lekker hulle speel en daardie groot smiles.
Juffrou d**k hulle het 'n fantastiese werk gedoen met al die mooi foto's. 🀭❣️

Is dit ooit te laat om jou klein lyfie in ’n skool in te skryf? Antwoord: Natuurlik nie! πŸ’›Veral nie wanneer Kabouterplaa...
25/08/2026

Is dit ooit te laat om jou klein lyfie in ’n skool in te skryf?

Antwoord: Natuurlik nie! πŸ’›

Veral nie wanneer Kabouterplaas nog plekkies beskikbaar het nie! 🌈

Daar lΓͺ nog soveel pret, speel, leer en lekker aktiwiteite voor op ons program!

So, moenie wag tot jou kabouter al sy eie skooltas kan pak nie… πŸŽ’

πŸ“š Skryf nou in en kom wees deel van die Kabouterplaas-familie! πŸ’›

πŸ“ž 060 789 2262

KABOUTERPLAAS KLEUTERSKOOL SE OPE WEEK! πŸ’šπŸŒˆπŸ“… 5 – 9 Oktober 2026⏰ 09:00 – 11:00Kom loer, kom kuier en kom ontdek hoekom Ka...
24/08/2026

KABOUTERPLAAS KLEUTERSKOOL SE OPE WEEK! πŸ’šπŸŒˆ

πŸ“… 5 – 9 Oktober 2026
⏰ 09:00 – 11:00

Kom loer, kom kuier en kom ontdek hoekom Kabouterplaas Kleuterskool die perfekte 2de huisie vir jou klein kabouter kan wees! 🌸

By Kabouterplaas glo ons dat elke kind uniek is en dat hulle in ’n liefdevolle, veilige en stimulerende omgewing moet kan groei en ontwikkel. ❀️

Bring jou kabouter en kom kuier by ons!
Gesels met ons juffrouens, verken ons skooltjie en kom vind eerstehands uit waarom so baie ouers Kabouterplaas kies as hul kabouter se 2de huis. ❀️

πŸ“š Plekkies beskikbaar vir 2026 Γ©n 2027!
πŸ‘Ά 3 maande – 5 jaar
πŸ“ž 060 789 2262

✨ Waar elke kind eerste kom. ✨

Bokke Bo !! En hier en daar 'n All Black. 🀭Ons kabouters is reg vir more se westryd.πŸŽ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦
21/08/2026

Bokke Bo !!
En hier en daar 'n All Black. 🀭

Ons kabouters is reg vir more se westryd.πŸŽ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

Ons klein lyfies het vandag groot herinneringe gemaak. Wat ’n heerlike dag vol pret, lekker speel en natuurlik ’n bietji...
21/08/2026

Ons klein lyfies het vandag groot herinneringe gemaak.
Wat ’n heerlike dag vol pret, lekker speel en natuurlik ’n bietjie Bokke-gees! πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

Ons het heerlik saam boereworsrolle gebraai 🌭 en die oggend afgesluit met lekker geroosterde marshmallows πŸ”₯🍑.

Dit was harde werk en konsentrasie, maar ons klein kabouters het dit gate uit geniet! πŸ₯°πŸ’š

🏈

Address

Hoof Straat 46
Wellington
7654

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:30
Tuesday 06:00 - 17:30
Wednesday 06:00 - 17:30
Thursday 06:00 - 17:30
Friday 06:00 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kabouterplaas Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kabouterplaas Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category