05/10/2024
โ๏ธ ๐๐๐จ๐ค๐ง๐ โ๏ธ
Daar heers groot opgewondenheid by Hugenote Nasorg!
Op Vrydag 18 Oktober 2024 beplan ons Nasorg 'n heerlike fondsinsamelingsdag vol pret en plesier. Dit is ten bate van die mooimaak en opgradering van ons nasorgfasiliteite. Kom deel in die pret en geniet die middag saam met ons!