10/09/2026
Spat, baljaar en sommer baie pret!
Ons graad 1 tot 3’s het gister die warm dag op die beste moontlike manier afgesluit met 'n heerlike watersportdag. Die gesiggies en die gelag het getuig van 'n dag propvol pret en plesier!