Goutie Atletiek

Goutie Atletiek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Goutie Atletiek, School, Longroad 320, Welkom.

Die beste skool in die distrik.
23/06/2017

Die beste skool in die distrik.

29/03/2017
26/03/2017
05/03/2017

Top 50 Atlete tydens Interhoër!!!

Top 50 Atlete tydens Interhoër!!!
05/03/2017

Top 50 Atlete tydens Interhoër!!!

Interhoër medaljestand. Ons uitslae is soos volg:Afdeling met MEESTE medaljes is ons 4de en onder die afdeling met GOUE ...
05/03/2017

Interhoër medaljestand. Ons uitslae is soos volg:
Afdeling met MEESTE medaljes is ons 4de en onder die afdeling met GOUE medaljes is ons 6de.

Baie dankie aan elke atleet wat bygedra het tot hierdie pragtige prestasie. Ons is trots op elke atleet. Baie dankie aan elke onderwyser, afrigter en vir ons Biokinetikus, Marizanne Neethling, vir julle harde werk gedurende die seisoen. Dankie ook aan elke ouer vir julle ondersteuning.

Sodra die VS Span aangekondig is sal ons julle laat weet

Interhoër veranderde program dag 2
04/03/2017

Interhoër veranderde program dag 2

03/03/2017

Baie geluk aan Miné de Klerk wat aangewys is as die Victrix Ludorum op die HTS Bfn atletiekbyeenkoms!!! Gouties is trots op jou!!!

Address

Longroad 320
Welkom
9460

Telephone

0827759788

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goutie Atletiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category