30/05/2026
โ๏ธ๐๐ก๐๐๐๐โ๏ธ
๐ฐ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐ ๐๐๐,
๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐.
๐๐๐ '๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐
๐๐๐,
๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐
๐ฝ๐ฐ๐27 ๐๐ ๐ซโ๐๐ฆ๐๐๐๐๐๐๐๐ฌ
29/05/2026
Ons RRR en RR maats se tema is hierdie week beroepe! ๐๐ฉโ๐ซ๐ฎโโ๏ธ๐ฉโโ๏ธโ๏ธ
Maandag het oom Ryan van GoldFM 104.3 Welkomvir ons kom kuier en met die maats gesels oor sy beroep as Omroeper. Die maats het dit baie geniet om meer te leer en vrae te vra! ๐
Baie dankie aan oom Rian vir oom se tyd, moeite en die mooi manier waarop oom die maats geรฏnspireer het. Ons waardeer oom se kuier opreg!
29/05/2026
Ons RRR en RR maats se tema is hierdie week beroepe! ๐๐ฉโ๐ซ๐ฎโโ๏ธ๐ฉโโ๏ธโ๏ธ
Dinsdag het tannie Andra van Medi Clinic vir ons kom kuier en met die maats gesels oor haar beroep as Apteker๐ฉโโ๏ธ. Die maats het dit baie geniet om meer te leer en vrae te vra! ๐
Baie dankie aan tannie Andra vir jou tyd, moeite en die mooi manier waarop jy die maats geรฏnspireer het. Ons waardeer jou kuier opreg!
29/05/2026
Ons RRR en RR maats se tema is hierdie week beroepe! ๐๐ฉโ๐ซ๐ฎโโ๏ธ๐ฉโโ๏ธโ๏ธ
Vandag het Morgan Mahindra Welkom vir ons kom kuier en met die maats gesels oor hulle beroep. Die maats het dit baie geniet om meer te leer en vrae te vra! ๐
Baie dankie aan Morgan Mahindra Welkom vir julle tyd, moeite en die mooi manier waarop julle die maats geรฏnspireer het. Ons waardeer julle kuier opreg!
28/05/2026
Naudies het n maatjie in Graad Rโ๐ป wat vandag, 28 Mei verjaar.
โโโโโข
โผโโโคโ
โโโโฆโ
๐ฅณ Amohelang ๐ฅณ
27/05/2026
๐๐ป๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐ป๐๐ฅ๐ฆ๐๐ค๐
๐๐๐๐๐๐๐๐๐, 30 ๐ผ๐๐ 2026
โ๏ธ10:00
โ๏ธ๐ผ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ฝ๐ฐ๐27 ๐๐ ๐ซโ๐๐ฆ๐๐๐๐๐๐๐๐ฌ
27/05/2026
๐๐ป๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐ป๐๐ฅ๐ฆ๐๐ค๐
19 ๐น๐๐๐๐- ๐
๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐
27/05/2026
๊ฦแ๊Oแฦฦ๊ฦ แชแฉGGฦฦ
๊
๊ช๊๊๊ธ ๊ช โ๐ป&โ๐ป