19/08/2026
π©΅πβππ¦ππππ€ π€π πππ©π₯πͺππ-πππππ©΅
πGraad Rβπ»π
Naudeville PreprimΓͺre skool , klik op hierdie skakel om die aansoekvorm te bekom: naudeville.goldfieldswifi.co.za
19/08/2026
π©΅πβππ¦ππππ€ π€π πππ©π₯πͺππ-πππππ©΅
πGraad Rβπ»π
19/08/2026
π©΅πβππ¦ππππ€ π€π πππ©π₯πͺππ-πππππ©΅
πGraad RβπΌπ
19/08/2026
π©΅πβππ¦ππππ€ π€π πππ©π₯πͺππ-πππππ©΅
πGraad RRβπΌπ
19/08/2026
π©΅πβππ¦ππππ€ π€π πππ©π₯πͺππ-πππππ©΅
πGraad RRβπ»π
19/08/2026
π©΅πβππ¦ππππ€ π€π πππ©π₯πͺππ-πππππ©΅
πGraad RRRπ
19/08/2026
π©΅πβππ¦ππππ€ π€π πππ©π₯πͺππ-πππππ©΅
Wat 'n fees!
Hier was die plek om te wees,
Ons het gespeel, gery en gelag,
Vet pret was aan die orde van die dag!
18/08/2026
Naudies het n maatjie in Graad RRβπ» wat vandag, 18 Augustus verjaar.
βββββ’
βΌβββ€β
ββββ¦β
π₯³ Zelriπ₯³
18/08/2026
π΅πΊ Ons leer oor vorms! π¨π’ Ons Juniorgroep het die afgelope tyd op βn prettige en kreatiewe manier van vorms geleer! π Die kinders het geleer om verskillende vorms, soos sirkels, vierkante, driehoeke en reghoeke, te herken en te benoem. Hulle het ook ontdek dat vorms oral rondom ons voorkom en dat elke vorm sy eie eienskappe het. Deur verf, drukwerk, boublokke en praktiese aktiwiteite het die kinders hul vormherkenning, fynmotoriese vaardighede, hand-oog-koΓΆrdinasie en kreatiwiteit ontwikkel. π¨ποΈ Dit was heerlik om te sien hoe die kinders met soveel entoesiasme eksperimenteer, ontdek en leer!
Ons is baie trots op elkeen van ons klein maatjies. πβ¨
Ons leer deur speel, ontdek deur doen en groei elke dag! π
16/08/2026
Word nou deel van ons Naudie-familie. Jou kind se toekoms begin by ONS!
15/08/2026
α΅β±α΅ Κ·α΅Λ’ Κ·α΅α΅Κ³
π§πΎβπ³BΝΝ‘AΝΝ‘KΝΝ‘KΝΝ‘EΝΝ‘RΝΝ‘SΝΝ‘DΝΝ‘AΝΝ‘Gπ©πΌβπ³
α΅βΏα΅α΅α΅α΅α΅ α΅β±Κ³ α΅α΅α΅α΅α΅Κ³Λ’α΅α΅βΏ
Liam
Graad RRβπ»
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 17:00 |