Vinnige Vingertjies

Vinnige Vingertjies

Share

Happy kids are learning kids

07/12/2025

Ons bied ook kindermuzikantjes aan
juffrou Sonnika Pienaar Gaan uit haar pad Om ons kinders gelukkig te hou
Sy loop die ekstra myl

13/11/2025

Vandag Sien Ek n post wat deur Melanie van Heerden geshare is
Ek Kyk en Sien... Maar Dan Kom Ek tot die besef. Samantha en Britney is Nie Meer kinders Nie
Amper geklas Nou as n grootmens
Soveel jare het verby gegaan en tog ken Ek een en Elke kind wat deur die skool Se deure gekom en gegaan het. Ja elk een. Kinders vergeet ons. Maar Ek Kan Nie. Elk lyfie het n plekkie in my hart gelos. Deel geword van my eie familie deel geword van my eie groei proses
Die mens wat Ek vandag is. En Alles teen goede
Baie dankie Melanie dat jy my weer laat besef
Ek het die heel beste werk ooit het

27/10/2025
24/10/2025

Nogsteeds die beste diens en pryse in Welkom
Babas tot Gr R
Met naskool dienste

Photos from Vinnige Vingertjies 's post 26/09/2025

Friday fun while learning

04/08/2025

Baie dankie aan ons brandweer personeel wat vandag die kindertjies Kom verras het

17/05/2025

Be the best version of what your chil needs

22/04/2025

Please support our project

07/02/2025

Ons maatjies lees vandag hulle eie stories.
Lyk of 🦋 vandag vir ons resepte lees

12/12/2024

Baie geluk aan Ivan Graaff, n ou Vinnige Vingertjies leerder met jou uitstekende prestasies. Ons is super trots

Want your school to be the top-listed School/college in Welkom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Schreiner Street
Welkom
9459

Opening Hours

Monday 06:55 - 17:30
Tuesday 06:55 - 17:30
Wednesday 06:55 - 17:30
Thursday 06:55 - 17:30
Friday 06:55 - 17:00